Noodnommers 10111 staak weer

Werkers wat die 10111 noodnommer sentrums beman het weer begin staak na loon onderhandelings misluk het.

Die vakverbond SAPU eis dat die salaris van werkers by die sentrums dieselfde moet wees as ander regerings oproepsentrums.