Namibië ook skroot

Die graderingsmaatskappy, Moody’s, het Namibië afgradeer na rommelstatus en dit bring die land in lyn met ander Afrika lande wie se ekonomie gelykstaande is aan dié van ‘n skrootwerf.

Namibië se toenemende skuldlas het bygedra tot die afgradering.

Ekonome is dit eens dat Afrikalande na die val van rumateriaal pryse sukkel om kop bo water te hou.  Niks word egter gemeld van die Afrikakultuur van nepotisme, bedrog, omkopery en eenvoudige swak bestuur nie.