Moslems glo morsig

Inwoners van die Durbanse voorstad, Morningside, het gekla oor die skynbaar morsige toestande wat heers by van die Moslems in die omgewing.

Die Moslems hou skynbaar, in stryd met munisipale regulasies, skape daar aan, en boonop word die skape onder onhigiëniese toestande aangehou, en die geraas van die skape pla die bure ook.

Skynbaar het die stadsraad nie genoeg moed om teen die Moslems op te tree nie, maar die Raad van Moslem-teoloë het gevra dat die Moslems hulle bure in ag moet neem.

Die skape sal geslag word vir die komende Eid-ul-Adha fees.

Foto: Ter illustrasie