Lynne Brown en die broers

Media berigte het dit dat drie persone wat noue verbintenisse het met die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, gekoppel kan word aan die Gupta’s.  Die drie  is ondermeer haar persoonlike assistant, Kim Davids,  asook Ingrid Tufvensson haar romantiese vennoot en haar Direkteur-generaal Richard Seleke.  Davids is volgens die gelekte e-posse betrokke by baie transaksies en aanstellings wat buite haar posbeskrywing is. 

Al hierdie bewerings het nou daartoe gelei dat Browne vir Davids versoek het om te bedank.  Die web word al hoe wyer gespan en al hoe meer van die ANC kaders word betrek.

Foto – Lynne Brown