Lugmag huur vliegtuig vir Zuma

Ten spyte van die feit dat Jacob Zuma se persoonlike toegewese straler, die Inkwazi, 99,8% diensbaar is, wier hy om daarin te vlieg.

Nou moet die lugmag ‘n vliegtuig huur om hom vandeesweek na Sjina en New York te vlieg.

Daardie gehuurde vlug kos die belasting betalers R25 miljoen.  Die lugmag se begroting vir vlugte vir BBP’s is reeds uitgeput, dus is dit onseker waar die geld vandaan gekry gaan word.