Korrupte politici geblameer vir moorde in Natal

Dit blyk dat korrupte politici ‘n klimaat van intimidasie, moorde en teregstellings in Richmond skep. Die laaste maande is vier raadslede doodgeskiet.

Dit blyk dat fluitjieblasers wat korrupsie wil blootlê, nou tereggestel word.

Niemand is nog gearresteer in verband met die moorde nie.