Junior Brug

Tydens die Wêreld Brugkampioenskappe wat tans aan die gang is, het ook die juniors gespeel. Hieronder word die Ouderdomme en medaljes gewen, vestrek.

Juniors = 0/25                          Dogters = 0/25

Goud:    Swede                       Goud:    Frankryk

Silwer:   Frankryk                    Silwer:   Sjina

Brons:    Frankryk                    Brons:   Sjina

 

Jeug = 0/20                              Kinders = 0/15

Goud:    Sjina                          Goud:     Sjina

Silwer:   Italië                          Silwer:    Sjina

Brons:   Frankryk                    Brons:     Sjina

 

Frankryk en Sjina verkondig dat, deur brug te speel, die kinders en jongmense se akademiese prestasies grootliks verbeter. Dit word in die skole bevestig.