Gratis hoër onderwys!

Die ANC het aangekondig dat studente wat uit huishoudings kom wat minder as R150 000 per jaar verdien, gratis en verniet kan gaan studeer vanaf 2018.

Huishoudings wat tussen R150 000 en R600 000 verdien sal gesubsidieer word.

Waar die geld egter vandaan gaan kom om die subsidies te betaal, is nie gemeld nie.

Dit beteken dat ‘n persone wat R49 000 per maand verdien gesubsidieer gaan word om te studeer.