Gauteng nooddiens werkers dreig met staking

Nooddiens werkers in Gauteng het gewaarsku dat hul in September gaan staak weens nie-betaling van oortyd werk.

Die datum van die staking is 20 of 21 September as premier David Makhura en Gesondheid LUK Gwen Ramokgopa nie aan hul eise aandag gee nie.