Etniese binnegevegte in ANC

Die veterane van Umkhonto we Sizwe (MK) is briesend oor die verklaring van Limpopo se voorsitter dat hy Cyril Ramaphosa steun om oor te neem by Jacob Zuma.

Hulle sê dit ruik na etnisiteit en dit is ‘n “onvolwasse” verklaring.

Mathabata soek nou ‘n ANC president vanuit Limpopo aangesien daar in 1917 laas ‘n ANC president uit die gebied gekom het.