Eric Wiese vermoor in Kaap

Die 81-jarige mnr. Eric Wiese is buite sy huis in Higgovale Kaapstad aangeval en daarna in sy huis ingesleep waar hy vermoor is.

Weinig items van waarde is gesteel.

Mnr. Wiese was ‘n gewese direkteur van Naspers.

Foto: Mnr. Eric Wiese