Denel ontrek aan VR Laser

Die staatsbeheerde wapenvervaardiger Denel, het uiteindelik onttrek aan die gesamentlike projek met VR Laser Asia weens die verbintenis met die Gupta broers.

Die ooreenkoms wat in 2016 reeds gesluit is het nooit aan die gang gekom nie weens verskille tussen Denel en die Tesourie.