Bloulig chaos

Chaos het ontstaan nadat  berugte bloulig konvooi voetuie in ‘n ongeluk betrokke was op die M1 in Johannesburg.

Die konvooi was onderweg om ‘n BBP te gaan optel toe ‘n roekelose minibus taxi skynbaar bane verwissel het en die voorste konvooi voertuig remme moes aanslaan.

Dit is nie bekend teen watter spoed die voetuie beweeg het nie maar soos normaalweg kan aangeneem word dat daar weer bo die toegelate snelheidsgrens gejaag is.

Dit is die soveelste ongeluk wat deur die berugte sogenaamde bloulig brigade veroorsaak is.