Wêreld Nuusflitse – 17 Julie

 

Nederland

’n Nederlandse wetenskaplike het ’n “vleislose” biefstuk ontwikkel uit plantemateriaal wat nie net heerlik sappig is nie, maar ook uiters gewild is onder vegetariërs.

 

Europa

Wetenskaplikes in Europa ondersoek metodes om die smelt van gletsers in die Alpe teen te voorkom as deel van die bestryding van aardverwarming.

 

Turkye

Honderdduisende Turke het in die state van die hoofstad saamgedrom om die mislukte staatsgreep van verlede jaar te herdenk, en president Erdogan het van die geleentheid gebruik gemaak om te waarsku dat verraaiers nie ongestraf gelaat sal word nie.