Transnet raadslid se “geskenk” van R1 miljoen

Die Gupta sage verdiep by die dag met verdere bewerings dat Stanley Shane in Sepember 2016 R1 miljoen ontvang het nadat ‘n tender ooreenkoms van meer as R2,5 miljard deur sy komitee goedgekeur en afgehandel is.

Shane se verbintenis met Salim Essop en Trillian word ook genoem in die gelekte e-posse.

Hy het intussen bedank na ‘n hart aanval en was nie beskikbaar vir kommentaar nie.