Swemmers skitter

Waarskynlik sal daar eersdaags eise kom dat Suid-Afrikaanse swem getransformeer moet word, nadat dit weer Chad le Clos en Cameron van der Burgh was wat geskitter het by die FINA-wêreldkampioenskapsbyeenkoms in Budapest in Hongarye.  Geen kwotaswemmers van Suid-Afrika het enige aandag daar getrek nie.

Le Clos het die goue medalje in die 200-meter vlinderslag gewen en Cameron van der Burgh het ‘n bronsmedalje in die 50 meter borsslag gewen.

Foto: Chad le Clos