SASSA nog steeds in die nuus

Kort na die aanstelling van die nuwe hoofuitvoerende beampte van SASSA, Pearl Bhengu, blyk dit dat Bhengu ‘n geregistreerde besigheid het en waar sy en Skhumbuzo Mazibuko die direkeure is.

Mazibuko is die 21-jarige dogter van Bathabile Dlamini, die minister van sosiale ontwikkeling wat tans moet in staan vir die gemors waarin die toelae toekenning en uitbetalings geskied.