ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: July 2017

Nog ‘n inbraak by staatsinstelling

Die naweek is by twee kantore van die Nasionale Vervolgingsgesag op Kerkplein, Pretoria, ingebreek en twee skootrekenaars is volgens ‘n woordvoerder van die NVG  gesteel. Dit is die derde owerheidsinstelling…

Nog band, klippe, chaos en verkeersontwrigting

Inwoners van Diepsloot het hoofroetes op die N14 en R511 paaie versper weens die gebrek aan elektrisiteit in die informele plakkerskamp. Intussen word krag daagliks gesteel in bykans elke swart…

Is dit ons probleem?

Die wanbestuur wat heers in Suid-Afrika vanweë onkunde, korrupsie, gewone skelmstreke en dergelike optrede is sekerlik nie die Boere-Afrikaner se probleem nie, en is reeds ’n kwart eeu gelede voorsien….

EU verwerp Turkye se aansoek as lid

Die Europese Parlement het tot die besluit gekom om enige verdere debat oor die toelating van Turkye as lid van die Europese Unie te verwyder van die sakelys. Die besluit…

Slegs e-motors in Frankryk

Frankryk is vas van plan om klimaatsverandering te bestry, en sy minister van omgewingsake, Nicolas Hulot, het ’n ambisieuse plan voorgelê wat onder meer radikale verandering in die motorbedryf voorsien….

Turkye en Grieke oorhoops met mekaar

Die twee spanne onderhandelaars oor die eiland Siprus het uiteengegaan sonder om ’n ooreenkoms te bereik oor die toekomstige bedeling van die eiland. Onderhandelaars van Griekeland en Turkye het in…

VSA: Missiel afweerstelsel vir Alaska

Amerika het aangekondig dat planne gereed is om ’n nuwe toets te doen met die THAAD missiel afweerstelsel om as teenvoeter te dien teen enige internasionale en interkontinentale langafstand ballistiese…

Londen: Reuse winkelsentrum in ligte laaie

Minder as ’n maand nadat ’n woonstelblok in Londen afgebrand het en die lewens van sowat 80 mense geëis het, is ’n tweede groot gebou in ’n brand beskadig. Die…

Tienduisende Turke protesteer teen Erdogan

Derduisende Turkse kiesers het Sondag oor ’n afstand van 400 kilometer geprotesteer teen die bewind van die Turkse president Erdogan. Die optoggangers het uit verskillende rigtings gekom om in Istanboel…

Wêreld Nuusflitse – 11 Julie

Iran Die regering van Iran het sy buurland Irak gelukgewens met die oorwinning in Mosoel teen die terroriste, en sy hulp aangebied vir die heropbou van stede en belangrike geboue…

Ekonomiese aanduiders : 10 Julie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.38 ( R13.42) Rand / euro  R15.26 ( R15.32) Rand / Britse pond R17.26 ( R17.40) Brent Ruolieprys per vat $47.04 ( $47.99) Goud per fyn-ons…

SAKP wil op sy eie verkiesing veg

Die SAKP moet op sy eie aan die volgende algemene verkiesing deelneem. Dit is nie die eerste keer dat die oproep gehoor is nie, maar die jongste oproep kom vanuit…

Pottebakkersklei

  Toe het ek afgegaan na die huis van die pottebakker, en hy was juis besig om ’n stuk werk op die skywe te maak. En die voorwerp wat hy…

Maklike aandete

Gebakte wors en rysgereg vir aandete. Ons het gewoonlik al hierdie bestanddele in ons koskas. Bestanddele: 1 koppie rys 1 groen soetrissie (gesnipper) 1 ui (gesnipper) 15 ml blatjang 5…

Gemmerbos / Watersalie / Tetradenia riparia

Dit is baie moeilik om die gemmerbos se pragtige fyn blommetjies mis te kyk. Die gemmerbos is ‘n inheemse struik. Hierdie plant behoort nou in volle blom te wees. Tetradenia…

Motorrubriek – Jeep Renegade 1.4T Limited awd

  Jeep produkte is vir verskeie jare wêreldwyd bekend maar met die dat Fiat nou ook betrokke is by Chrysler, kon ‘n mens verwag dat daar interessante dinge gaan plaasvind….

Brande in Bettiesbaai geblus

Brande het weer in die Suid-Kaap opgevlam, nadat groot verwoesting verlede maand aangerig is deur weghol veldbrande, wat vermoedelik aangesteek is. Welkome reën het egter betyds gekom en het brande…

Transnet raadslid se “geskenk” van R1 miljoen

Die Gupta sage verdiep by die dag met verdere bewerings dat Stanley Shane in Sepember 2016 R1 miljoen ontvang het nadat ‘n tender ooreenkoms van meer as R2,5 miljard deur…

Rassisme teen witmense verdoem

Die VF Plus verdoem die rassisme teen witmense en die intimidasie van joernaliste, veral die voortsetting daarvan direk na die uitspraak waarin die hof ʼn interdik teen Black First Land…

Taxibedryf pers regering af

Die dreigende staking van huurmotor bestuurders eerskomende Woensdag is voorlopig afgeweer. Die minister van vervoer, Joe Maswanganyi, toegegee het aan die eise van die taxivereniging, Santaco. Hy het onderneem dat…

Zuma ignoreer integriteit

Dit het aan die lig gekom dat die ANC se interne integriteitskommissie die ANC-leier, Jacob Zuma, al geruime tyd gelede versoek het om te bedank. Zuma het egter geweier om…

Minister van Verdediging moet verduidelik oor Guptas

Vrae word gevra hoe die Guptas geklassifiseerde militêre inligting bekom het vir hul berugte Sun City troue. Skynbaar is geklassifiseerde kaarte en lugvaart kaarte van Waterkloof Lugmagbasis aan die Guptas…

Chaos in Vrystaatse dorpe

Groot skade is aangerig in die Mafube-plaaslike munisipaliteit, wat Frankfort, Villiers, Cornelia en Tweeling insluit. Die totale chaos heers tans in die gebied, en die ANC-regering moet verantwoordelik gehou word…

Nuwe wêreldorde word herskep

Word die Nuwe Wêreldorde herskep om as Nuwe Nuwe Wêreldorde bekend te staan, of verval globalisering en kyk die wêreldleiers na ’n nuwe metode om die orde te herskep tot…

Mosoel: Terroriste verloor die stryd

Die Islamitiese Staat verkeer in ’n drukgang nadat die Irakse weermag en Koerdiese soldate hulle laaste vesting in Mosoel nader. Die soldate verwag om binne ’n dag die Ou Stad…

Duitsland wil Qatar geskil besleg

Duitsland se mees senior diplomaat, Sigmar Gabriel, het in ’n verklaring gesê sy land se intelligensiediens sal deel vorm van die nuwe poging om beskuldigings van die Arabiese lande teen…

G20 beraad is ontsier deur betogers

Die G20-beraad wat die afgelope naweek in Hamburg, Duitsland, aangebied is deur Bondskanselier Angela Merkel, is deur duisende betogers en foutiewe optrede van die polisie, ontsier tot ongekende gewelddadigheid. Meer…

Talle onderteken nie kernverdrag

Meer as 120 lidstate van die Verenigde Nasies het die afgelope week ’n verdrag onderteken wat kernwapen ontwikkeling verbied, maar België het geweier om die verdrag te onderteken. Die verdrag…

Voorste leiers buig knie vir Trump

Die invloed van die Amerikaanse president, Donald Trump, het skerp na vore gekom tydens die afgelope G20 beraad in Hamburg, Duitsland, wat deur Bondskanselier Angela Merkel aangebied is. Waarskynlik die…

Geen kitsoplossing met Noord-Korea nie

Volgens die Amerikaanse president, Donald Trump, is tyd nodig om die kernkrag ambisies van Noord-Korea te temper Die president sê dat hy tot die gevolgtrekking gekom het na gesprekke gevoer…

Boikot teen Qatar gaan voort

In ’n eksklusiewe onderhoud met ’n Duitse koerant, die  Deutsche Welle na afloop van die G20 beraad in Hamburg, het die minister van buitelandse sake van Saoedi-Arabië, Adel bin Ahmed…

Wêreld Nuusflitse – 10 Julie

Hamburg Presidente Poetin van Rusland en Donald Trump van Amerika het mekaar vir die eerste keer in die oë gekyk tydens die G20 beraad in Hamburg, Duitsland, waar hulle ook…

Nog ‘n hoë geskors

Alhoewel verdag min besonderhede bekend gemaak is, het die raad van die Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van Suid-Afrika, OKOSA, wel bevestig dat sy bestuurshoof, Pakamile Pongwana, geskors is. Geen redes is…

SA word wêreld se muishond

Die Internasionale Strafhof in Den Haag het bevind dat Suid-Afrika verkeerd was en dat hy wel in 2015 die Soedannese president, Omar Al-Basjir, in hegtenis moes geneem het. Suid-Afrika het…

Nuusflitse

Karl Bremer hospitaal in chaos Ten spyte van ‘n jaarlikse begroting van R366 miljoen sukkel die hospitaal om na behore te funksioneer.  Dokters se werksdruk is van so ‘n aard…

OB word verleentheid vir SA

“Gemeet aan haar voorganger is die huidige OB besig om ʼn verleentheid te raak vir Suid-Afrika. Dit is ʼn skrikwekkende situasie gesien in die lig van die feit dat haar…

Bell Pottinger groep dank lede af

Die Britse beeldpoets maatskappy, Bell Pottinger, het ‘n leidende vennoot afgedank en nog ‘n vennoot en twee werkers geskors. Die persone betrokke word daarvan beskuldig dat hulle veldtogte ondersteun en…

Alle kerke onder die duim van howe

Volgens die aanbeveling van die kulturele, religieuse en tale kommissie oftewel die CRL, gaan alle kerke en godsdiensgroepe verplig word om by die kommissie te lisensieer en verder dat die…

Sjina kry voet in die deur deur Eskom lening

Eskom het bekendgemaak dat ‘n leningsooreenkoms met Sjina aangegaan is ter waarde van R19,6 miljard om die Medupi steenkool kragsentrale te finansier. Die lening sal oor 15 jaar terugbetaal word…

IMF waarsku Suid Afrika

Die Internasionale Monetêre Fonds het gewaarsku dat SA se ekonomie al hoe meer kwesbaar raak en indien ekonomiese groei nie sou plaasvind nie, die situasie sal vererger. Groei in die…

Oud-weermag generaal in die hof

‘n Vorige SANW generaal het in die Pretoria-Noord hof verskyn op aanklagte dat hy 295 werksoekers poste beloof het in die weermag. Petrus Ndaba, ‘n 55 jarige oud SANW generaal…

Belastingbetalers eis rente van SAID

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het tot die einde van Julie tyd om te reageer op ‘n verslag van die ombudsman rakende die terugbetaling van fondse (belasting en BTW) aan individue…

Lisensiekantore in Pretoria loop deur onder inbrake

Die twee lisensiekantore, in Waltloo en Centurion, het onder inbrake deurgeloop in so ‘n mate dat slegs leerlinglisensies vanaf 6 Junie uitgereik sal word. Toerusting wat gesteel is, sluit in…

Apple gaan slimfoon vervang

Daar sal glo tegnologiese nuwe lewe wees na die dood van die slimfoon, net soos wat die lewe voortgegaan het op tegnologiese gebied toe die sogenaamde iPod vervang is. Die…

VSA paraat teen moontlike aanvalle

Die Amerikaanse weermag is paraat om enige moontlike aggressie van Noord-Korea se kommunistiese regering die hoof te bied. Die Amerikaanse en Suid-Koreaanse weermagtroepe het hul paraatheid in die skiereiland getoon…

Kataloniërs wil in Oktober na stembus

Kataloniërs sal gedurende Oktober vanjaar na die stembus gaan vir ’n opvolg referendum oor onafhanklikheid, al sou dit sonder die toestemming van Madrid moet plaasvind. Volgens ’n dokument wat vrygestel…

VSA en Russe kom ooreen in Sirië

In ’n gesamentlike poging van die Verenigde State en Rusland, is ooreengekom dat sekere gebiede in Sirië nou geen-vlieg gebiede is vir alle vliegtuie. Die ooreenkoms wat deur die Amerikaanse…

Japan en EU sluit groot handelsverdrag

Die Japanse premier, Shinzo Abe, het Donderdag tydens die G20 beraad in Brussel die grootste handelsooreenkoms onderteken wat nog ooit met die Europese Unie aangegaan is. Politieke ontleders sê die…

Trump versterk bande met Pole

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het met sy besoek aan Pole, die bande tussen die twee lande verstewig en gesê Pole is een van die min lande in Europa wat…

Oor zombies en dergelike idiote

Aan die een kant word ‘n radio aanbieder van Lotus FM summier in die pad gesteek nadat hy (tereg) gesê het dat die land se “leier” vir hom soos ‘n…