Juno ruimtetuig bereik Jupiter
Slegs 4 000 km van die oppervlakte van die reuse planeet Jupiter, wentel die ruimtetuig Juno van Nasa en begin die wolke “ondersoek” om die eerste geheime van die planeet…
Slegs 4 000 km van die oppervlakte van die reuse planeet Jupiter, wentel die ruimtetuig Juno van Nasa en begin die wolke “ondersoek” om die eerste geheime van die planeet…
Die Amerikaanse regering is blykbaar gereed om goedkeuring te gee vir die verkoop van “Patriot Missiel Afweerstelsel” aan Roemenië. Waarnemers sê die transaksie weerspieël die erns waarmee Boekarest die Russiese…
Wat wetenskaplike navorsers gevrees het, is nou ’n werklikheid, want die derde grootste ysberg in Antarktika het nou heeltemal losgeskeur van die welbekende Larsen-C ysberg. Vir maande is die gebeure…
‘n Demokratiese Kongreslid, ene Brad Sherman van Kalifornië, het ’n resolusie ingedien waarin versoek word dat president Donald Trump afgesit word as die president van Amerika. Sherman het Donderdag die…
’n Voormalige president van Brasilië, Luiz Inácio Lula da Silva, is op 71 jarige ouderdom tronk toe gestuur weens korrupsie tydens sy ampstermyn. Lula da Silva het ’n vonnis van…
Rand / VSA dollar R13.23 ( R13.52) Rand / euro R15.12 ( R15.53) Rand / Britse pond R17.05 ( R17.37) Brent Ruolieprys per vat $47,71 ( $48.10) Goud per fyn-ons…
Alhoewel die lang messe uit is teen Jacob Zuma en die ANC by die SA Kommuniste Party (SAKP) se kongres, is daar nie enige tekens van interne woelinge en magstryd…
Vrywilligers wat gehelp het by ‘n voedingskema van skoolkinders in Khayelitsha naby kaapstad, is gearresteer nadat hulle hulself skynbaar beter gehelp het aan die kos as die kinders vir wie…
Die lys van hoës wat geskors word, is uitgebrei met die naam van die direkteur-generaal van Landbou, Mike Mlengana. Mlengana is deur die minister van landbou en ook voorsitter van…
Op ʼn spesiale raadsvergadering van die Matlosana-plaaslike munisipaliteit, wat Klerksdorp insluit, is ʼn peperduur reis vir die burgemeester en drie afgevaardigdes na China goedgekeur. Die reis kos die belastingbetaler in…
Nadat verskeie kleinhandelsgroepe, waaronder Stuttafords, al vroeër aangekondig het dat hulle uit Suid-Afrika onttrek, gaan nog twee winkelgroepe onttrek. Die Mango-klerewinkels en Nine West-skoenwinkels, wat deel is van The House…
Vertroue in die polisie as instelling om wet en orde toe te pas, is besig om vinnig nog verder te daal, nadat al hoe meer gevalle voorkom waar polisielede self…
Een van die vier groot rekenkundige firmas in die wêreld moet nou behoorlik bontstaan oor bewerings en vrae oor of en hoe hulle die Guptas gehelp het om belastinggeld te…
Soos Die Vryburger al vroeër berig het, het die kommissie wat sogenaamd gemoeid is met die bevordering en beskerming van die regte van kulturele, godsdienstige en taal gemeenskappe, of te…
Hoe lank het adjunkpresident Cyril Ramaphosa geweet van die miljarde rande wat na ‘n paar uitverkorenes gegaan het, en waarom word die geregtelike kommissie van ondersoek na staatskaping nie ingestel…
Die Tesla motorvervaardiger se hoof, Elon Musk, het die afgelope naweek foto’s vrygestel op die sosiale netwerk van die eerste Tesla Model 3 elektriese motor wat pas vervaardig is. Die…
Die voorstelle van die Britse eerste minister oor verblyfreg van Europese burgers na Brexit, is deur die Europese Unie (EU) as ’n “koue stort” bestempel wat onaanvaarbaar is vir lidlande….
’n Amerikaanse soldaat wat in Hawai gebore en daar gestasioneer is, is in hegtenis geneem nadat bevind is dat hy bande met die Islamitiese Staat terroriste het. Die soldaat, ene…
Die kans is groot dat België vanaf 2021 meer sal moet opdok om die Europese begroting te laat klop, en dit beteken dat dieselfde reël geld vir elke ander lidland…
Donald Trump jr. die seun van die Amerikaanse president, het glo gesê die Russiese parlementslid wat hy ontmoet het, het geen inligting verstrek oor Hillary Clinton nie. Die opmerking van…
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Rex Tillerson, het aangekondig dat ’n ooreenkoms bereik is met die owerheid van Qatar oor die finansiering van radikale groepe. Die akkoord volg nadat…
Rand / VSA dollar R13.52 ( R13.44) Rand / euro R15.53 ( R15.32) Rand / Britse pond R17.37 ( R17.31) Brent Ruolieprys per vat $48.10 ( $46.99) Goud per fyn-ons…
Motoriste het weer die frustrasie beleef dat dit nie moontlik is om sinvol te beplan om betyds op ‘n bestaande bestemming aan te kom nie, omdat paaie versper word deur…
Selfs die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party (SAKP) bevraagteken die funksionering van Suid Afrika as ‘n staat, al is hy deel van die land se regering met verskeie SAKP-lede wat ministers is…
Die nuwe Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, word beskou as ‘n verleentheid vir haar kantoor. Volgens Corruption Watch se segsman, David Lewis, moet die OB ten minste die Grondwet verstaan, maar…
Twee buitelandse maatskappye het sowat R550 miljoen verdien vir die verskaffing van e-skyfies asook die druk van fakture en die verspreiding daarvan. Volgens OUTA , die aksiegroep, gaan meer as…
Dit het aan die lig gekom dat die sagteware firma SAP van Duitsland, ooreengekom het om 10% kommissie te betaal aan ‘n maatskappy wat beheer word deur die Guptas. Dit…
Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr en tegnoloog, Elon Musk, het na onderhandelinge aangekondig dat hy die wêreld se grootste batterystelsel in Australië gaan oprig. Musk, die stigter van die Tesla motorvoertuig,…
Twee Amerikaanse bomwerpers het die afgelope naweek saam met Suid-Korea en Japan se vegvliegtuie vliegoefeninge uitgevoer in reaksie op Noord-Korea se kernwapen program. Die Amerikaanse lugmag het die mededeling gemaak…
’n Handelsooreenkoms tussen Brittanje en Amerika kan baie gou verwag word nadat president Donald Trump en premier Theresa May gesprek gevoer het tydens die G20 Beraad in Hamburg, Duitsland. President…
Verwoestende bosbrande oor die westelike gebiede in die Verenigde State sowel as in Kanada is besig om duisende mense se lewens te bedreig en honderde woonhuise te vernietig. Minstens twee…
Te midde van verkeerde inligting wat deur die media versprei is oor dr. Frauke Petry, is die vriendelike dame met die sterk beginsels, weer herkies as leier van die nasionalistiese…
Diegene wat ietwat verslaaf is aan koffie, se kanse om langer te leef, is redelik goed volgens die jongste verslae van wetenskaplikes wat oor ’n lang tyd navorsing gedoen het….
VSA In die Amerikaanse deelstaat Mississippi het ’n militêre Lockheed C-130 vragvliegtuig neergestort en al sestien insittendes het omgekom. Europa Die verbod op die Moslemse boerka hoofbedekking is nie…
Hieronder word meer uitgebrei oor die goeie waarneembare eienskappe waaroor ‘n duif behoort te beskik. (a) tot (d) was reeds vermeld. (e) Die agterste punt van die borsbeen moet stewig…
Is brug ‘n speletjie of ‘n sport? Hieroor is al baie besprekings gevoer. Die tennisster Richard Krajicek het hieroor geskryf: “Om ernstig te wees moet sentraal staan in die lewe…
In Engeland word eretitels aan wat beskou word as presteerders op enige gebied, toegeken. Dit was onder Britse bewind steeds ook aan Suid-Afrikaners toegeken. In 1925 het die regering van…
I always keep up to date on what is happening in once beautiful South Africa by reading Die Vryburger. PLEASE, PLEASE KEEP THE DEMAND GOING FOR Boer-Afrikaner people’s right to…
In opvolging van my vorige brief: Ten spyte van die hulp en bystand wat die blanke regering aan die swartes verleen het, het hulle dit misken. Onverstaanbaar, maar dit is…
Afrikaanse skole het vanaf 2002 van 1 814 tot 1 234 in 2016 afgeneem. Dit is ‘n afname van byna ‘n derde. Die erkenning kom van die minister van basiese onderwys, Angie…
Rand / VSA dollar R13.44 ( R13.38) Rand / euro R15.32 ( R15.26) Rand / Britse pond R17.31 ( R17.26) Brent Ruolieprys per vat $46.99 ( $47.04) Goud per fyn-ons…
Ou planne van die ANC om die aantal provinsies in die land te verminder, word tans weer afgestof, terwyl opposisiepartye daarteen skop. Die ANC oorweeg dit om die aantal provinsies…
Onhoudbare werksomstandighede nadat hy ‘n hofsaak vroeër gewen het, is die rede waarom die hoofradioloog van die Vrystaatse gesondheidsdepartement, prof. Coert de Vries, met onmiddellike effek bedank het. Hy is…
Nadat die hooggeregshof in Johannesburg ‘n kontrak vir die aankoop van 70 lokomotiewe deur ‘n SEB-maatskappy vir Prasa ter syde gestel het, word nog verdere gruwelike korrupsie oopgevlek. Die minister…
Plaasmoordstatistiek het nog ‘n geval by gekry nadat ‘n vroeëre plaasaanval nou ‘n plaasmoord geword het. Verlede week is die 58-jarige mnr. Dries (Bloubul) Botha op sy plaas naby Brits…
Mercantile Bank is gedagvaar weens beweerde sameswering met ‘n bedrieër wat onwettige batestroping ter waarde van R350 miljoen uitgevoer het. Alert Steel het die hof versoek om skadevergoeding van bykans…
Eskom het aangekondig dat ouditeure sake uitgewys het wat kommerwekkend is rondom Matshela Koko en Brian Molefe, beide voormalige bestuurders van die staatsentiteit . Twee gevalle is uitgewys, naamlik Eskom…
Andre Bezuidenhout van die Wes-Rand het ‘n bevel van die Hooggeregshof in Pretoria teen die Mogale munisipaliteit gekry waarin hy R10,3 miljoen betaal moet word nadat hy toegang tot sy…
Die Gauteng regering het erken dat die R15 miljard Gauteng Bus Rapid Transit (BRT) stelsel ‘n enorme mislukking is en dat busse nie doeltreffend gebruik word deur passasiers nie. Snelbus…
Eskom het ‘n 50-jarige man gearresteer na diefstal van sewe transformators in die Balfour omgewing. Dit volg nadat Andries Koos Mahlangu in die Kriel landdroshof drie jaar tronkstraf opgelê is…
Nuutste kommentaar