ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: July 2017

SASSA nog steeds in die nuus

Kort na die aanstelling van die nuwe hoofuitvoerende beampte van SASSA, Pearl Bhengu, blyk dit dat Bhengu ‘n geregistreerde besigheid het en waar sy en Skhumbuzo Mazibuko die direkeure is….

Allan Gray vra ontbondeling van Group Five

Allan Gray, met die meerderheidsaandeelhouding in Group Five, het versoek dat die groep se bates ontbondel moet word.  Dit het daartoe gelei dat vyf raadslede aangedui het dat hulle gaan…

Onderwysers afwesig sedert Januarie

Volgend die Gauteng Onderwys Departement was meer as 30 000 onderwysers in Gauteng afwesig van die werk. Van die 31 713 afwesige onderwysers was 110 afwesig sonder verlof. In Johannesburg,…

Oos-Kaap polisie by veediefstal betrokke

Twee polisie beamptes van die Oos-Kaap is in hegtenis geneem nadat 15 skape in hul besit gevind is. Daar word beweer dat hulle die skape ter waarde van R27 000…

Guptas wil geld landuit skuif

In die steeds voortslepende Gupta-sage, het dit aan die lig gekom dat die omstrede Gupta broeders verskeie regsfirmas in Suid-Afrika genader het om advies oor hoe hulle miljarde rande vanuit…

Nog ’n kraak in Antarktika ontdek

Slegs ’n week nadat vasgestel is dat ’n multi-miljard ton ysberg gekraak en weggebreek het by Larsen C in Antarktika, het wetenskaplikes nog ’n reuse kraak opgespoor. Kommer bestaan noudat…

Pole in opstand oor hervorming

Tienduisende woedende Poolse kiesers het die naweek in die Poolse hoofstad Warskou die strate ingevaar en opgeruk na die parlement uit protes teen die omstrede hervormingswetgewing. Die konserwatiewe regering van…

Spanning bou op tussen Duitsland en Turkye

Die spanning verhoog teen die spoed van lig tussen Duitsland en Turkye, wat die geduld van kanselier Angela Merkel na breekpunt druk. Duitsers wat in Turkye werk word een na…

Trump se senior woordvoerder bedank

Die senior woordvoerder in die Wit Huis, Sean Spicer, het president Donald Trump amptelik verwittig dat hy bedank. Verskeie koerante in Amerika het bevestig dat Spicer sy uittrede bekend gemaak…

VSA Senaat ondersoek Trump Jnr.

Tydens ’n ontmoeting tussen prominente Republikeine van die Trump verkiesingskomitee en die Russiese parlementariër, Natalia Veselnitskaya, het glo geen noemenswaardige besonderhede na vore gekom om die Trump verkiesingsveldtog te bevorder…

VSA: Minister ook betrokke by Russe

Die Amerikaanse minister van justisie, Jeff Sessions, is ewe skuldig as talle ander wat deelgeneem het aan gesprekke met Rusland se diplomatieke korps tydens die verkiesingsveldtog. Sessions was volgens ’n…

President Macron se gewildheid daal

Die Franse president Emmanuel Macron moet reeds in sy derde maand as staatshoof sien hoe die kiesers hom die rug draai en hoe sy gewildheid vinnig gedaal het. ’n Peiling…

Terroriste sweer wraak teen Europa

Interpol het ’n lys van 173 terroristevegters verbonde aan die Islamitiese Staat (IS) saamgestel wat opgelei is om in Europa met selfmoord bomaanvalle as vergelding te begin. Die terroristebeweging het…

Wêreld Nuusflitse – 24 Julie

Filippyne Die omstrede president van die Filippyne, Rodrigo Duterte, het in ’n woedebui gesê daar bestaan geen moontlikheid dat hy die “gemene Amerika” ooit sal besoek nie. Dit het gevolg…

Ekonomiese aanduiders : 21 Julie 2017 (Oggend)

Rand / VSA dollar  R12.94 ( R12.94) Rand / euro  R14.90 ( R14.90) Rand / Britse pond R16.86 ( R16.86) Brent Ruolieprys per vat $49.57 ( $49.57) Goud per fyn-ons…

Wes-Kaapse damme kort baie water

Damme in die Wes-Kaap is steeds veel laer as wat dit verlede jaar ooreenstemmende tyd was. Enkele damme se stand word gegee nadat die sneeu in die berge gesmelt het…

Regering vernietig mynbou, Guptas wen

Statistieke Suid-Afrika het verlede maand bevind dat na landbou, mynbou die enigste ander bedryf is wat ‘n groei getoon het, en dus bygedra het dat die land nie dieper in…

Na vier jaar is kankertoerusting steeds stukkend

Die Natalse departement van gesondheid probeer nou vure doodslaan nadat dit bekend geword het dat noodsaaklike toerusting vir die behandeling vir kanker, al vir vier jaar buite werking is. Radioterapie…

ATKV word TKV

Word die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) nou net ʼn Taal en Kultuurvereniging (TKV) is die reaksie van dr. Pieter Mulder van VF Plus op die aankondigings van die nuwe…

Reserwebank sny repokoers

In ‘n redelik onverwagte stap het die Reserwebank die uitleenkoers van geld met 25 basis punte gesny tot 6,75%. Dit is die eerste aanpassing van die uitleenkoers sedert Maart 2106….

BLF stel nog radikale eise

‘n Ontwikkelings maatskappy het ‘n dringende aansoek in die Johannesburgse hooggeregshof gebring teen BlackLandFirst (BLF) om hul te verhoed om hulle eiendom te betree of om strukture op die eiendom…

Gigaba “aangestel vir Gupta-toegang tot tesourie”

Sekere politieke partye beskuldig ANC-president Jacob Zuma daarvan dat hy vir Malusi Gigaba aangestel as minister van finansies sodat die tesourie gekaap kan word in opdrag van die Gupta broers….

Rooimiere slaan toe

Die Rooimiere het in Johannesburg toegeslaan en ‘n 12-verdieping gebou “skoongemaak”. Mediaberigte vertel die verhaal van ‘n eens mooi gebou wat in 1937 opgerig is, en al wat oorgebly het…

Te vroeg vir mense na Mars

  Die Amerikaanse ruimtevaart organisasie, Nasa, is reeds geruime tyd besig met beplanning om mense na Mars te stuur, maar sê in sy jongste verslag dit is nog nie moontlik…

VSA bou onsigbare muur

Die Amerikaanse ruimtevaart organisasie Nasa het begin met die oprigting van ’n onsigbare muur om die land te beveilig teen hommeltuig spioenasienetwerke uit vyandelike lande. Die virtuele muur word tans…

Twee liggame in sneeu gevind na dekades

Die bevrore en ongeskonde liggame van ’n egpaar in Switserland is na 75 jaar gevind deur ’n werker wat in die omgewing werksaam was. Die egpeer het 75 jaar gelede…

Trump sukkel om beloftes na te kom

President Donald Trump se gewildheid as Eerste Burger van Amerika, het skerp gedaal weens sy onvermoë om verkiesingsbeloftes tot uitvoer te bring. Die vervanging van ObamaCare as versekeringsplan vir gesondheidsorg…

Wêreld Nuusflitse – 21 Julie

Amerika Senator John McCain van die Republikeinse Party en voormalige presidentskandidaat is gediagnoseer met ‘n aggressiewe breinkanker.   Europa Die oostelike lidlande van die Europese Unie beweer dat hulle die…

Wat van respek vir Afrikaans?

Ope Brief aan mev. Deidre le Hanie, Uitvoerende Hoof: ATKV Geagte Deidre Ek verwys na die “mediagesprek” wat jy skynbaar op Maandag 17 Julie 2017 gehad het, en in Netwerk24…

Ekonomiese aanduiders : 20 Julie 2017 (Oggend)

Rand / VSA dollar  R12.94 ( R12.91) Rand / euro  R14.90 ( R14.90) Rand / Britse pond R16.86 ( R16.83) Brent Ruolieprys per vat $49.57 ( $48.70) Goud per fyn-ons…

31 Desember 2017 “vat ons grond”

BLF (Black Land First) se radikale leier, Andile Mngxitama, het in ‘n mediaverklaring  gedreig dat sy organisasie uitgebreide pogings van stapel gaan stuur om grond te “herwin” wat hy reken…

Internasionale Avontuurresies in Namakwa Weskus

Tydens ‘n persvrystelling byeenkoms in Vanrhynsdorp Woensdagaand is bekend gemaak dat een van die wêreld se prominentste avontuurwedlope in Mei 2018 in die streek gehou gaan word. Expedition Africa bied…

Eskom erken betalings aan Trillian

Die Gupta beheerde firma met die gepaste naam “Trillian” is bykans R500 miljard betaal vir konsultasiefooie. Dit het gebeur terwyl ‘n subkontrakteur, McKinsey, meer as R900 miljoen betaal is vir …

Gupta-geld vir 2019 verkiesing?

Eerwaarde Frank Chikane, eertydse ondersteuner van die ANC, sê hy glo dat gelde wat “verdwyn” het met die staatskaping gebruik gaan word om die 2019 verkiesing te “reguleer” en die…

Zoeloekoning jaag gaste uit restaurant

Zoeloekoning Goodwill Zwelithini het onverwags Saterdag by ‘n restaurant in Kaapstad opgedaag met sy sekuriteitswagte en sy persoonlike sjef.  Die straat is afgesper en gaste is versoek om te betaal…

Zuma jnr skynbaar verhewe bo die reg

Agt maande nadat ‘n landdros tydens ‘n geregtelike doodsondersoek bevind het dat Duduzane Zuma nalatig was en die dood van ‘n passasier in ‘n huurmotor veroorsaak het, het die Nasionale…

Pearl Bhengu nuwe HUB van SASSA

Minister Bathabile Dhlamini het aangekondig dat Pearl Bhengu die nuwe uitvoerende hoof van SASSA sal wees. Sy was SASSA se streeksbestuurder in Natal sedert 2012. Dit volg na die gesamentlike…

Geskorste SAUK hoof bedank

Die geskorste waarnemende bestuurshoof van die SAUK, James Aguna, het bedank met onmiddellike effek, skynbaar in ‘n poging om dissiplinêre optrede teen hom te voorkom. Alhoewel die SAUK aangedui het…

Indië kies nuwe president

Die parlementslede in Indië het hulle stemme uitgebring om ’n nuwe president vir die land te kies in plek van die huidige president wat uitgetree het na sy ampstermyn verstryk…

Swart polisiebeampte skiet Australiese vrou

Die bure, vriende en familie van die saggeaarde vrou, Justin Damond, wag op die polisie om te verduidelik waarom sy doodgeskiet is. Familie is desperaat omdat geen verduideliking gegee word…

Pro Russe stig staat in Oekraïne

Pro-Russiese rebelle in die ooste van die Oekraïne het ’n nuwe staat gestig nadat hulle twee jaar gelede “afgestig” het van die land. Die nuwe staat, Malorossiya, wat vertaal beteken…

Trump plaas druk op Venezuela

Die Trump-administrasie in Amerika het in ’n verklaring gesê “alle opsies word oorweeg” teen Venezuela, en sluit die moontlikheid in van staking van olie invoer uit die land. Met dié…

Franse Leërstafhoof bedank

Die stafhoof van die Franse leër, Pierre de Villiers, het sy bedanking ingedien weens die konflik met die president, Emmanuel Macron, oor besparingsmaatreëls wat ingestel word in die weermag. Dit…

Dwergrepubliek kry topsnelheid Internet

Die dwergrepubliek San Marino se 34 000 Italiaanse inwoners is die eerste land ter wêreld wat ’n 5G Internet netwerk aan al sy burgers beskikbaar stel om die bestaande 4G…

Polisie brutaliteit bevraagteken

Polisie was in 59 gevalle betrokke waar lede van die publiek gedood is in Gauteng. Ondersoeke na die voorvalle het niks opgelewer nie en geen polisiebeampte is vervolg of geskors…

1011 Staking?

Personeel wat die noodnommer 10111 beman gaan moontlik vandag staak na loon onderhandelinge ‘n dooiepunt bereik het. Volgens werkers het hulle geen alternatief as om te staak nadat hul alle…

Ekonomiese aanduiders : 19 Julie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.91 ( R12.89) Rand / euro  R14.90 ( R14.87) Rand / Britse pond R16.83 ( R16.88) Brent Ruolieprys per vat $48.70 ( $48.37) Goud per fyn-ons…

Plaasaanval wys dit gaan oor rassisme

Die aanval op die 77-jarige mnr. Martin Neal van die plaas Droogekloof in die Warmbad-distrik, het geen twyfel gelaat dat plaasaanvalle rassisme en haat teen blankes as grondslag het nie….

‘n Esel of ‘n donkie?

‘n Bekende afslaer, Joseph Kidson, het sowat ‘n maand gelede op ‘n veiling in Pretoria ‘n klein eseltjie, wat deur sy ma verstoot is, op ‘n veiling verkoop vir ‘n…

Adjunkminister van Polisie beskuldig van xenofobie

Die SA Menseregte Kommissie het verklarings van Bongani Mkongi, die adjunkminister van polisie, as xenofobies beskryf. Mkongi is aangehaal in die media laas week waar hy gesê het dat dit…