Gupta en Zuma voor parlement ondersoek

Ajay Gupta en Duduzane Zuma moet op 17 Augustus 2017 getuienis lewer by die parlement se ondersoek oor Eskom.

Die ondersoek begin reeds op 1 Augustus waar vorige raadslede hul verbintenisse met die Guptas en hul optrede moet verduidelik.

Ben Ngubane en Brain Molefe sal op 3 Augustus die hoofrolspelers wees as hul ingeroep word, met minister Lynne Brown en Eskom se finansiële baas, Anoj Singh op die 10 de Augustus.

Foto: Duduzane Zuma en Ajay Gupta