Adjunkminister van Polisie beskuldig van xenofobie

Die SA Menseregte Kommissie het verklarings van Bongani Mkongi, die adjunkminister van polisie, as xenofobies beskryf.

Mkongi is aangehaal in die media laas week waar hy gesê het dat dit onaanvaarbaar is dat 80% van ‘n stad bestaan uit uitlanders – verwysend na Johannesburg.

Waarnemers is verheug dat iemand die waarheid praat, en dat dit duidelik is wie se skuld is dit dat die hekke oopgemaak is op die grense vir al wat Nigeriër, Zimbabwiër, Mosambieker of wie ook al uit Afrika.

Foto: Bongani Mkongi