ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 31, 2017

Boere wat grond weggee is lafaards

Ontstoke boere sê dat hulle nie lafaards is om hulle grond straffeloos te laat beset nie, of om hulle grond lafhartig weg te gee, net omdat die EFF so sê…

MiWay lasteraar toe self swart

Die naam van die persoon wat op die sosiale media die versekeraar MiWay as ‘n rassistiese maatskappy uitgebeeld het, is bekend gemaak. Hy is Mondli Madlala. Madlala wat kwaad vir…

Virtuele geld kan ANC-regering bankrot maak

Suid-Afrika se regering is deeglik bewus van tegnologiese ontwikkelings rakende virtuele of kripto-geld en het reeds ʼn interministeriële werkgroep geskep wat dit in samewerking met kundiges uit die private sektor…

Joiners nou by Ramaphosa?

Daar heers rassespanning by die ANC se adjunkpresident, Cyril Ramaphosa, se binnekring ondersteuners nadat senior partyleiers gekla het oor die “all-white” bestuurspan wat Cyril se presidentsaanslag behartig. Binnekringe beweer dat…

Akademici steel

Elf akademici van die Noordwes Universiteit word ondersoek oor bewerings van plagiaat wat gepleeg is in navorsingsartikels. Daar word beweer dat akademici, onder wie professore en doktore, beskuldig word van…

Senior personeel van UJ geskors

Twee personeellede van die Universiteit van Johannesburg, proff. Roy Marcus en Jaco van Schoor, is geskors vir 11 dae hangende ‘n ondersoek oor beweerde gelde wat deur die twee lede…

Muthambi blaas R300 000 op familie

Die vorige minister van kommunikasie, Faith Muthambi, het na bewering meer as 30 familie lede na Kaapstad laat reis om na haar intree toespraak as die nuwe minister van openbare…

Indiërs en Malema haaks

Juluis Malema van die EFF se uitlatings dat Indiërs rassiste is en swart werkers uitbuit, het nie goed afgegaan by die Indiërgemeenskap nie. Malema het by die EFF se vierde…

Venezuela stel protesverbod in

Die Venezolaanse regering het maatreëls ingestel wat onmiddellik van krag word wat protesaksies van enige aard verbied. Die nuwe maatreël wat die afgelope naweek ingestel is, volg nadat minstens vyf…

Japan: Minister van Verdediging gedwing om te bedank

Die Japanse minister van verdediging, Tomomi Inada, was genoodsaak om haar bedanking in te dien nadat dit aan die lig gekom het dat sy belangrike feite in haar verslag verdoesel…

VSA stel nuwe sanksies in teen Rusland

Die Amerikaanse Senaat het ’n nuwe reeks sanksies goedgekeur teen Rusland weens die land se vermoedelike inmenging in die Amerikaanse presidentsverkiesing gedurende 2016. Tesame daarmee word die strafmaatreël uitgebrei omdat…

Obamacare oorleef net-net

Die omstrede Obamacare gesondheid versekeringsplan het voorlopig net-net oorleef nadat die Amerikaanse Senaat teen die afskaffing daarvan gestem het. Dit het later bekend geword dat drie Republikeinse senatore saam met…

Noord-Korea lanseer langafstand missiel

Noord-Korea het weer eens ’n missiel lanseer gedurende die afgelope week wat die regerings van Japan en Suid-Korea gedwing het om samesprekings te voer oor die bedreiging wat dit inhou…

Terroriste probeer vliegtuig afskiet

Die Australiese eerste minister, Malcolm Turnbull, het die afgelope naweek bekendgemaak dat die Islamitiese Staat terroriste gepoog het om een van sy land se vliegtuie af te skiet of op…

Trump vervang senior in Wit Huis

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het generaal John Kelly aangestel as die nuwe stafhoof van die Wit Huis. Die aanstelling volg nadat die stafhoof, Reince Priebus, bedank het nadat hy…

Wêreld Nuusflitse – 31 Julie

Pakistan Die eerste minister van Pakistan, Nawaz Sharif,  is deur die land se hooggeregshof skuldig bevind weens korrupsie met die omstrede Panama Papiere skandaal wat verlede jaar op die lappe…

rolex replicas for sale