ATKV rigting benadeel Afrikaans
Die ATKV wil nou ander tale ook inbring by die organisasie om dit glo meer inklusief te maak . Hul gaan blykbaar nog steeds omsien na Afrikaans en glo Afrikaans…
Die ATKV wil nou ander tale ook inbring by die organisasie om dit glo meer inklusief te maak . Hul gaan blykbaar nog steeds omsien na Afrikaans en glo Afrikaans…
Ons volk beleef voortdurende aanslae teen ons volksidentiteit, ons kultuur, ongelukkig ook ons waardes, leefwyse en volksvoortbestaan. Nou ook onverbloemd teen ons geloof. Verstaanbaar is daar uiteenlopende menings oor hoe…
Rand / VSA dollar R13.07 ( R12.93) Rand / euro R15.21 ( R15.06) Rand / Britse pond R17.01 ( R16.86) Brent Ruolieprys per vat $50.36 ( $48.82) Goud per fyn-ons…
Binnekort sal ons eerder steenkool en platinum eet in plaas van mielies en aartappels. Dit is mnr. Dricus Botha, streekverteenwoordiger van TLU SA se Noordstreek, nadat die nuwe voorgestelde watertariewe…
Die Vryburger se veiling van 5 Augustus in Pretoria gaan meer as net ‘n veiling wees en gaan meer ‘n gesellige kermis word. Volgens die organiseerder en afslaer van die…
Die landsvlag is nie sy vlag nie, en terwyl Azanië moet opstaan en Suid-Afrika moet val. Dit was die mening van ene pastoor Xola Skosana tydens die begrafnis van die…
Nadat die EFF-leier, Julius Malema, homself betreklik gewelddadig ingedring het op die kampus van die Universiteit van Kwazul-Natal se Westville kampus, het hy weer radikale uitsprake gemaak en veral die…
Die Openbare Beskermer (OB) het bevestig dat ondersoek ingestel gaan word na die besluit van Eskom vroeër vanjaar om ʼn betaling van R30 miljoen aan Brian Molefe te doen. Minister…
Meer as 314 persone is gearresteer in ‘n poging deur die Johannesburg Stadsraad om korrupsie en bedrog te bekamp. Aanklagte sluit in korrupsie, bedrog, diefstal van raadseiendom, kaping van geboue,…
Nog ‘n Duitse maatskappy, Software AG, word betrek in ooreenkomste met die Guptas om ‘n Transnet kontrak van bykans R180 miljoen te bekom. Software AG het ooreengekom dat hulle 35%…
As die Departement van Onderwys sy sin kry sal leerlinge wat rekeningkunde tot matriek neem nie meer wiskunde as verpligte vak hoef te neem nie. Volgens die departement is daar…
Ajay Gupta en Duduzane Zuma moet op 17 Augustus 2017 getuienis lewer by die parlement se ondersoek oor Eskom. Die ondersoek begin reeds op 1 Augustus waar vorige raadslede hul…
Sam Vukela, die waarnemende direkteur-generaal van openbare werke, was betrokke by die omstrede polisie huurooreenkoms van bykans R500 miljoen. Daar is bevind dat hy nalatig was deur die kontrak goed…
Die kantore van die hoof staatsaanklaer in Pretoria het deurgeloop onder inbrake. Volgens inligting is daar by die hoof staatsaanklaer, Matric Luphondo, se kantore ingebreek ten spyte hoë sekuriteitsmaatreëls. Dit…
Kort nadat die minister van finansies, Malusi Gigaba, die arme belastingbetaler opgeroep het om die keiser se deel oor te betaal, het dokumente by die SA Inkomstediens (SAID) “verdwyn”. Twee…
Ouers van die Klipspruit-Wes Sekondêre Skool het betoog teen die aanstelling van ‘n swart skoolhoof by die skool. Die skool word hoofsaaklik deur kleurling kinders besoek en klasse is verhoed…
Nadat die nuutverkose president van Katalonië, Carles Puigdemont, aangekondig het dat die streek ’n eie onafhanklike referendum gaan hou oor onafhanklikheid, het die minderheidsregering in Spanje skerp gereageer. Madrid het…
In België en ook in Nederland word ’n intensiewe ondersoek gedoen nadat ’n insekdoder in hoendereiers gevind is. Die ondersoekers wil nie net bepaal hoe so ’n vreemde verskynsel ontstaan…
In ’n verwoestende aanval van ’n Amerikaanse vegvliegtuig is minstens 16 Afgaanse polisie gedood tydens ’n lugaanval in die Helmand provinsie. Die Amerikaanse vegvliegtuie het herhaalde aanvalle uitgevoer teen die…
Die nuutaangestelde kommunikasiehoof van die Amerikaanse Wit Huis, Anthony Scaramucci, het personeel gewaarsku dat hulle afgedank kan word as inligting na die pers gelek word. Hy het in ’n omsendbrief…
Die Belgiese hoofstad Brussel is ’n vertoonvenster van groei onder die Islamitiese bevolking en beskik reeds oor vyf skole wat die geloofsgroep bedien. Die Vlaamse bevolking in België het tot…
Die Amerikaanse Republikein, senator John McCain, by wie onlangs ’n breingewas gevind is, het teruggekeer na die Senaat om sy stem uit te bring teen die beoogde beëindiging van die…
Ten spyte van ’n onderneming van die Poolse president om die omstrede wetgewing te veto, het hy gister tog die wet onderteken en daarmee die parlement gemagtig om self die…
Nuutste kommentaar