ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 25, 2017

Ekonomiese aanduiders : 25 Julie 2017 (Oggend)

Rand / VSA dollar  R12.93 ( R12.90) Rand / euro  R15.06 ( R15.06) Rand / Britse pond R16.86 ( R16.78) Brent Ruolieprys per vat $48.82 ( $48.31) Goud per fyn-ons…

Nuusflitse

Twee ANC provinsies distansieer hul van die broers Die ANC in Natal en Oos-Transvaal het hulself gedistansieer van die Guptas en die familie versoek om weg te bly van die…

Kaap Skiereiland Universiteit gesluit

Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie het alle aktiwiteite opgeskort op sy kampusse. Dit volg na ‘n reeks vergaderings tussen die bestuur, studente en werkers. Alle klasse is vir Dinsdag…

Nhleko moet betaal vir polisiedienste

“Die voormalige minister van polisie en huidige minister van openbare werke, Nathi Nhleko, se misbruik van die openbare orde polisie om sy woning in KwaZulu-Natal deur agt polisielede en ʼn…

PPC se HUB bedank

Skaars ‘n week nadat Tito Mboweni van die PPC raad bedank het, het die hoofuitvoerende beampte, Darryl Castle, ook bedank. Hy sal egter vir ses maande in raadgewende hoedanigheid aanbly…

OUTA kla minister aan van hoogverraad

Die burgerregte organisasie teen die misbruik van belastinggeld, OUTA, het klagtes van hoogverraad, uitbuiting, korrupsie, bedrog en diefstal gelê teen die minister van Minerale Bronne, Mosebenzi Zwane. OUTA het ‘n…

Suid Afrika onder diktator

Die uitgesproke ANC parlementslid,  Makhosi Khoza, het in haar mees onlangse boodskappe op sosiale media gesê dat Suid Afrika tans onder ‘n diktator staan. Khoza het haar reeds die gramskap…

Kom ons staak

As daar nie bande gebrand word en klippe gegooi kan word nie, dan staak die massas. Dit in ‘n tyd waarin die ekonomie sukkel om sy kop op te lig….

Natal se ANC suiwer takke

Die ANC in Natal het een van die provinsie se streke van sy magte onthef. Die party se provinsiale uitvoerende komitee het in Port Shepstone kennis gegee dat die Laer…

Riviere kry stinkende hupstoot

Volgens ‘n verslag  word daar daagliks 50 000 ton rou riool per sekonde in riviere gestort. Dit blyk dat die munisipale rioolstelsels landswyd nie meer in goeie werkende toestand is nie….

Polisie kan nie protesoptredes beheer nie

Dit word al hoe duideliker dat die land op die rand van anargie huiwer namate dit duidelik word dat die polisie nie eens naastenby die vermoë het om wet en…

BLF het kontak met Guptas

Nie net is die ANC vasgevang in die Gupta-broers se web nie, maar toenemend kom inligting uit wat daarop dui dat Andile Mngxitama , leier van die radikale BlackLandFirst (BLF),…

Wat gebeur regtig met staatspensioenfonds?

Dit wil voorkom of die minister van finansies, Malusi Gigaba, verskillende boodskappe uitstuur oor die staat se pensioenfonds, en daar dus onsekerheid is oor wat werklik gebeur.. Op ‘n vraag…

Rekord hoeveelheid kokaïen gevind in Duitsland

Die polisie in Duitsland het beslag gelê op tonne kokaïen wat op ’n nuwe manier versend word na verskillende dele van die wêreld. Die versending met vragskepe word so gedoen…

Geweld in Oekraïne aan toeneem

Die militêre woordvoerder in die Oekraïne het bevestig dat minstens nege soldate omgekom het tydens gevegte met die pro-Russiese rebelle in die ooste van die land. Die toenemende geweld is…

Voedseltekorte, maar oorvloed wapens

Die mense van Noord-Korea staar ernstige voedseltekorte in die gesig weens ’n swaar droogte wat tans die land teister, maar wapennavorsing gaan ongestoord voort. Die Verenigde Nasies voorspel dat die…

Dieselskandaal tref Mercedes en BMW

Die Duitse tydskrif, Der Spiegel, het in sy jongste uitgawe berig dat die Duitse motorvervaardigers Mercedes en BMW in dieselfde slagyster gevang is as Volkswagen met ’n dieselskandaal. Volgens die…

Opskudding oor Trump se nuwe aanstelling

President Donald Trump van Amerika het weer vir ’n opskudding gesorg toe hy die bankier, Anthony Scaramucci, as nuwe kommunikasie direkteur aangestel het. Verskeie Republikeine het die president geadviseer om…

Venezuela opposisie hou week lange staking

  Die politieke opposisie in Venezuela beoog die volgende week groot demonstrasies oor ontevredenheid met die president. Die aankondiging volg nadat die veiligheidsmagte gewelddadig opgetree het teen die betogers wat…

Poolse president veto hervormingsplan

Die Poolse president, Andrzej Duda, het sy vetoreg gebruik teen die kontroversiële hervormingsplan van die nasionalistiese regering wat wetgewing wou deurvoer wat hulle sou magtig om regters aan te stel….

rolex replicas for sale