ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 24, 2017

Opvolg Ope brief aan ATKV

Mev Deidré le Hanie Uitvoerende Hoof: ATKV Geagte Deidré, ‘n Paar dae gelede het jy, namens die ATKV, ‘n verklaring uitgereik, waarin jy vertel het hóé sensitief die ATKV glo…

Ete vir onverwagte gaste

Onverwagte gaste vir Saterdagmiddagete? Hou altyd ‘n blikkie tuna vis in voorraad.   Tuna tert:   Halwe witbrood in dik snye gesny en korsies verwyder. Sny die brood in driehoeke…

Bergenia cordifolia

Bergenia is groot pragtige plante vir ons tuine. Dit is in die Saxifrgaceae familie en die genus is Bergenia en die rang is Saxifragales. Dit is met ander woorde in…

Motorrubriek – Dodge Challenger SRT Demon

  Van tyd tot tyd is dit nodig om so effe na die internasionale motorwêreld se produkte te kyk en ‘n mens kry dan die geleentheid om die spreekwoordelike lippe…

Ekonomiese aanduiders : 24 Julie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.90 ( R12.94) Rand / euro  R15.06 ( R14.90) Rand / Britse pond R16.78 ( R16.86) Brent Ruolieprys per vat $48.31 ( $49.57) Goud per fyn-ons…

Eskom verdubbel sy bonusse

Die staatsbeheerde Eskom kom steeds weg met belaglike besluite, wat hom en die verbruiker geld kos, en enkeles bevoordeel. Die blyk nou uit sy finansiële state dat Eskom die afgelope…

Ons Tuis swig voor werkers, De Kock op straat

Werkers van die Ons Tuis ouetehuis in Soutpansbergweg in Pretoria, se optrede het daartoe gelei dat die bestuur van dié instelling geswig het en Eugene de Kock op straat gesit…

Werkers betrokke by lughawe rooftogte

Namate reisigers probeer om eerder alternatiewe te soek as die misdaadgeteisterde lughawe van Johannesburg, blyk dit dat dié lughawe se personeel moontlik self by misdaad betrokke is. Die lughawe wat…

Versekeraar swig voor BLF eise

Nadat die radikale groep BlackFirst LandFirst (BLF) die versekeraar MiWay gaan intimideer het tydens ‘n protesoptrede, het die versekeraar toegestem om homself te transformeer. BLF het MiWay beskuldig van diefstal…

Verkeersbeamptes gearresteer

Twee vroulike verkeersbeamptes is op 21 Julie 2017 by die Langlaagte toetsterrein gearresteer. Dit volg nadat hulle na bewering ‘n R9 000 omkoop “geskenk” aanvaar het. Die twee sal vandag…

Misdaad baas kry nie sekerheidsklaring nie

Na bykans ‘n maand as hoof van SA se misdaad intelligensie eenheid het genl. Maj. Pat Mokushane nog nie top sekerheidsklaring gekry nie. Die rede hiervoor word aangegee dat hy…

SASSA nog steeds in die nuus

Kort na die aanstelling van die nuwe hoofuitvoerende beampte van SASSA, Pearl Bhengu, blyk dit dat Bhengu ‘n geregistreerde besigheid het en waar sy en Skhumbuzo Mazibuko die direkeure is….

Allan Gray vra ontbondeling van Group Five

Allan Gray, met die meerderheidsaandeelhouding in Group Five, het versoek dat die groep se bates ontbondel moet word.  Dit het daartoe gelei dat vyf raadslede aangedui het dat hulle gaan…

Onderwysers afwesig sedert Januarie

Volgend die Gauteng Onderwys Departement was meer as 30 000 onderwysers in Gauteng afwesig van die werk. Van die 31 713 afwesige onderwysers was 110 afwesig sonder verlof. In Johannesburg,…

Oos-Kaap polisie by veediefstal betrokke

Twee polisie beamptes van die Oos-Kaap is in hegtenis geneem nadat 15 skape in hul besit gevind is. Daar word beweer dat hulle die skape ter waarde van R27 000…

Guptas wil geld landuit skuif

In die steeds voortslepende Gupta-sage, het dit aan die lig gekom dat die omstrede Gupta broeders verskeie regsfirmas in Suid-Afrika genader het om advies oor hoe hulle miljarde rande vanuit…

Nog ’n kraak in Antarktika ontdek

Slegs ’n week nadat vasgestel is dat ’n multi-miljard ton ysberg gekraak en weggebreek het by Larsen C in Antarktika, het wetenskaplikes nog ’n reuse kraak opgespoor. Kommer bestaan noudat…

Pole in opstand oor hervorming

Tienduisende woedende Poolse kiesers het die naweek in die Poolse hoofstad Warskou die strate ingevaar en opgeruk na die parlement uit protes teen die omstrede hervormingswetgewing. Die konserwatiewe regering van…

Spanning bou op tussen Duitsland en Turkye

Die spanning verhoog teen die spoed van lig tussen Duitsland en Turkye, wat die geduld van kanselier Angela Merkel na breekpunt druk. Duitsers wat in Turkye werk word een na…

Trump se senior woordvoerder bedank

Die senior woordvoerder in die Wit Huis, Sean Spicer, het president Donald Trump amptelik verwittig dat hy bedank. Verskeie koerante in Amerika het bevestig dat Spicer sy uittrede bekend gemaak…

VSA Senaat ondersoek Trump Jnr.

Tydens ’n ontmoeting tussen prominente Republikeine van die Trump verkiesingskomitee en die Russiese parlementariër, Natalia Veselnitskaya, het glo geen noemenswaardige besonderhede na vore gekom om die Trump verkiesingsveldtog te bevorder…

VSA: Minister ook betrokke by Russe

Die Amerikaanse minister van justisie, Jeff Sessions, is ewe skuldig as talle ander wat deelgeneem het aan gesprekke met Rusland se diplomatieke korps tydens die verkiesingsveldtog. Sessions was volgens ’n…

President Macron se gewildheid daal

Die Franse president Emmanuel Macron moet reeds in sy derde maand as staatshoof sien hoe die kiesers hom die rug draai en hoe sy gewildheid vinnig gedaal het. ’n Peiling…

Terroriste sweer wraak teen Europa

Interpol het ’n lys van 173 terroristevegters verbonde aan die Islamitiese Staat (IS) saamgestel wat opgelei is om in Europa met selfmoord bomaanvalle as vergelding te begin. Die terroristebeweging het…

Wêreld Nuusflitse – 24 Julie

Filippyne Die omstrede president van die Filippyne, Rodrigo Duterte, het in ’n woedebui gesê daar bestaan geen moontlikheid dat hy die “gemene Amerika” ooit sal besoek nie. Dit het gevolg…