Wat van respek vir Afrikaans?
Ope Brief aan mev. Deidre le Hanie, Uitvoerende Hoof: ATKV Geagte Deidre Ek verwys na die “mediagesprek” wat jy skynbaar op Maandag 17 Julie 2017 gehad het, en in Netwerk24…
Ope Brief aan mev. Deidre le Hanie, Uitvoerende Hoof: ATKV Geagte Deidre Ek verwys na die “mediagesprek” wat jy skynbaar op Maandag 17 Julie 2017 gehad het, en in Netwerk24…
Rand / VSA dollar R12.94 ( R12.91) Rand / euro R14.90 ( R14.90) Rand / Britse pond R16.86 ( R16.83) Brent Ruolieprys per vat $49.57 ( $48.70) Goud per fyn-ons…
BLF (Black Land First) se radikale leier, Andile Mngxitama, het in ‘n mediaverklaring gedreig dat sy organisasie uitgebreide pogings van stapel gaan stuur om grond te “herwin” wat hy reken…
Tydens ‘n persvrystelling byeenkoms in Vanrhynsdorp Woensdagaand is bekend gemaak dat een van die wêreld se prominentste avontuurwedlope in Mei 2018 in die streek gehou gaan word. Expedition Africa bied…
Die Gupta beheerde firma met die gepaste naam “Trillian” is bykans R500 miljard betaal vir konsultasiefooie. Dit het gebeur terwyl ‘n subkontrakteur, McKinsey, meer as R900 miljoen betaal is vir …
Eerwaarde Frank Chikane, eertydse ondersteuner van die ANC, sê hy glo dat gelde wat “verdwyn” het met die staatskaping gebruik gaan word om die 2019 verkiesing te “reguleer” en die…
Zoeloekoning Goodwill Zwelithini het onverwags Saterdag by ‘n restaurant in Kaapstad opgedaag met sy sekuriteitswagte en sy persoonlike sjef. Die straat is afgesper en gaste is versoek om te betaal…
Agt maande nadat ‘n landdros tydens ‘n geregtelike doodsondersoek bevind het dat Duduzane Zuma nalatig was en die dood van ‘n passasier in ‘n huurmotor veroorsaak het, het die Nasionale…
Minister Bathabile Dhlamini het aangekondig dat Pearl Bhengu die nuwe uitvoerende hoof van SASSA sal wees. Sy was SASSA se streeksbestuurder in Natal sedert 2012. Dit volg na die gesamentlike…
Die geskorste waarnemende bestuurshoof van die SAUK, James Aguna, het bedank met onmiddellike effek, skynbaar in ‘n poging om dissiplinêre optrede teen hom te voorkom. Alhoewel die SAUK aangedui het…
Die parlementslede in Indië het hulle stemme uitgebring om ’n nuwe president vir die land te kies in plek van die huidige president wat uitgetree het na sy ampstermyn verstryk…
Die bure, vriende en familie van die saggeaarde vrou, Justin Damond, wag op die polisie om te verduidelik waarom sy doodgeskiet is. Familie is desperaat omdat geen verduideliking gegee word…
Pro-Russiese rebelle in die ooste van die Oekraïne het ’n nuwe staat gestig nadat hulle twee jaar gelede “afgestig” het van die land. Die nuwe staat, Malorossiya, wat vertaal beteken…
Die Trump-administrasie in Amerika het in ’n verklaring gesê “alle opsies word oorweeg” teen Venezuela, en sluit die moontlikheid in van staking van olie invoer uit die land. Met dié…
Die stafhoof van die Franse leër, Pierre de Villiers, het sy bedanking ingedien weens die konflik met die president, Emmanuel Macron, oor besparingsmaatreëls wat ingestel word in die weermag. Dit…
Die dwergrepubliek San Marino se 34 000 Italiaanse inwoners is die eerste land ter wêreld wat ’n 5G Internet netwerk aan al sy burgers beskikbaar stel om die bestaande 4G…
Nuutste kommentaar