ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 19, 2017

Polisie brutaliteit bevraagteken

Polisie was in 59 gevalle betrokke waar lede van die publiek gedood is in Gauteng. Ondersoeke na die voorvalle het niks opgelewer nie en geen polisiebeampte is vervolg of geskors…

1011 Staking?

Personeel wat die noodnommer 10111 beman gaan moontlik vandag staak na loon onderhandelinge ‘n dooiepunt bereik het. Volgens werkers het hulle geen alternatief as om te staak nadat hul alle…

Ekonomiese aanduiders : 19 Julie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.91 ( R12.89) Rand / euro  R14.90 ( R14.87) Rand / Britse pond R16.83 ( R16.88) Brent Ruolieprys per vat $48.70 ( $48.37) Goud per fyn-ons…

Plaasaanval wys dit gaan oor rassisme

Die aanval op die 77-jarige mnr. Martin Neal van die plaas Droogekloof in die Warmbad-distrik, het geen twyfel gelaat dat plaasaanvalle rassisme en haat teen blankes as grondslag het nie….

‘n Esel of ‘n donkie?

‘n Bekende afslaer, Joseph Kidson, het sowat ‘n maand gelede op ‘n veiling in Pretoria ‘n klein eseltjie, wat deur sy ma verstoot is, op ‘n veiling verkoop vir ‘n…

Adjunkminister van Polisie beskuldig van xenofobie

Die SA Menseregte Kommissie het verklarings van Bongani Mkongi, die adjunkminister van polisie, as xenofobies beskryf. Mkongi is aangehaal in die media laas week waar hy gesê het dat dit…

Sekuriteitswagte eis meer geld

Meer as 300 honderd sekuriteitswagte het ‘n vreedsame optog op Kerkplein gehou waarna hul eise oorhandig het aan die Tshwane Raad. Hulle eis ‘n maandelikse salaris van R10 000 en…

SASSA hoof afgedank

Minister van Sosiale Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het die hoof uitvoerende beampte van SASSA afgedank en hy vorm nou deel van ‘n ellelange lys van direkteurs-generaal  en senior regeringsbeamptes wat afgedank…

Outa het geen geloof in Muthambi

Die organisasie OUTA het aangekondig dat hul klagtes van verraad teen Faith Muthambi, die vorige kommunikasie minister, gelê het. Dit volg na die Gupta E-posse getoon het dat Faith vertroulike…

Op die volksakker – Positiewe volksprotes

Om te boikot is een manier van ʼn groep om hul misnoeë te kenne te gee. Die regmatige afsku in Spur se rassistiese dubbele standaard het die koopkrag van ons…

Roundup onkruiddoder word verbied

Die regering in Vlaandere het ’n resolusie aanvaar wat die gebruik van Roundup onkruiddoder verbied, maar die verkoop daarvan mag wel nog plaasvind totdat die federale regering van België anders…

VSA toets hipersoniese vliegtuig

Die Verenigde State van Amerika is besig met toetse en die ontwerp van ’n hipersoniese vliegtuig en missiele wat kan vlieg teen ’n spoed bykans twee kilometer per sekonde. Dit…

België kan miljoene euro bespaar

België kan miljoene euro bespaar deur sekere hervormings in die regeringstelsel in te stel, waarvan die afskaffing van die Senaat een maatreël kan wees. Daarbenewens kan die parlementêre verteenwoordigers verminder…

Hewige aardbewing tref Beringsee

In die Beringsee, tussen Alaska en Rusland, het ’n uitermatige swaar aardbewing die gebied getref wat 7,7 op die Richterskaal geregistreer het. Volgens rekords is dit die tweede grootste aardbewing…

Brexit laat Britse premier struikel

Die Britse premier, Theresa May verkeer onder geweldige druk weens die onverkwiklike situasie waarin sy gedompel is om Brxit suksesvol te bestuur terwyl niks volgens plan verloop nie. Dit het…

Trump vra nuwe handelsooreenkoms met bure

Amerika het aangekondig dat hy sal saamwerk om ’n nuwe, meer realistiese handelsooreenkoms met Kanada en Meksiko aan te gaan om die ooreenkoms van 1994 te vervang. Die ooreenkoms wat…

Wêreld Nuusflitse – 19 Julie

VSA Die gesondheidsversekering soos deur die Trump-administrasie voorgestel is, is weer eens verwerp nadat die Republikeine nie ’n meerderheid kon behaal nie omdat sekere lede geweier het om die voorstel…

rolex replicas for sale