Ekonomiese aanduiders : 17 Julie 2017 (07:00)
Rand / VSA dollar R13.03 ( R13.20) Rand / euro R14.95 ( R15.06) Rand / Britse pond R17.08 ( R17.11) Brent Ruolieprys per vat $49,06 ( $48.37) Goud per fyn-ons…
Rand / VSA dollar R13.03 ( R13.20) Rand / euro R14.95 ( R15.06) Rand / Britse pond R17.08 ( R17.11) Brent Ruolieprys per vat $49,06 ( $48.37) Goud per fyn-ons…
Prof Wim de Villiers Vise-Kanselier Universiteit van Stellenbosch Prof De Villiers, Ek kan, gegewe dit waaroor dit hieronder gaan, u nie as “Geagte” aanspreek nie. Ek het op 11…
Die Suid-Afrikaanse boere is nie net uitgelewer aan onvoorspelbare klimaatsveranderings soos droogtes en vloede nie, maar ook aan plaasaanvalle en rooftogte wat deurlopende waaksaamheid vereis. Die jongste probleem waarmee boere…
Die staat is skynbaar deesdae die grootste gebruikmaker van regsdienste, maar vertrou skynbaar nie swart regslui nie. Dit blyk uit ‘n klagte van die instelling met die rassistiese naam Black…
Die droogtegeteisterde Wes-Kaap het die afgelope 24 uur welkome reën gehad, alhoewel die droogte nog verre van gebreek is. Saam met die reën, het daar ook sneeu op die meeste…
Politieke partye wat in die parlement verteenwoordig is, het tot einde van laas week gehad om voorleggings aan die speaker van die parlement, Baleka Mbete, te maak rondom die mosie…
Tydens ‘n ANC vergadering ter steun van haar benoeming as eerste vrouepresident het Nkosazana Dlamini-Zuma haar gevoeg by diegene wat die Reserwe Bank wil nasionaliseer. Nadat die ANC dit ook…
Betroubare bronne na aan Eskom reken dat dié instelling slegs kontant het om drie maande se salarisse te betaal. Desnieteenstaande is hulle van plan om fris bonusse te betaal aan…
Egskeiding in die lug Die SAKP het by monde van Blade Nzimande die ANC versoek dat pres. Jacob Zuma die “immigrante familie” nou moet vaarwel toeroep anders gaan die SAKP…
Nuutste kommentaar