ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 16, 2017

Federer wen agste Wimbledon titel

Die Switserse tennisspeler, Roger Federer, het sy agste Wimbledon titel gewen deur die Kroaat, Marin Cilic, in skoon stelle te wen, die telling 6-3. 6-1 en 6,4. Daardeur het hy…

Franssprekende politici steeds verdeeld

Die politici in Wallonië, die Franstalige gebied van België is steeds in ’n krisis gedompel, en die afgelope naweek het die voorsitter van die Ecolo party besluit om uit die…

Trump as eregas van Franse president verwelkom

Met Franse gasvryheid wil president Emmanuel Macron sy Amerikaanse ampsgenoot oorweldig in ’n poging om president Trump te oorreed om die Parys klimaatakkoord te ondersteun. Joernaliste wat die Amerikaner op…

Duitsland en Frankryk wil eie gevegsvliegtuig bou

Duitsland en Frankryk gaan gesamentlik ’n nuwe gevegsvliegtuig ontwerp en bou wat spesiaal vir Europa ontwikkel sal word. Die besluit is geneem tydens ’n ministeriële vergadering tussen Duitsland en Frankryk…

Tegnikus opgesluit in OTM

’n Tegnikus wat saam met ander gewerk het aan ’n OTM in Texas, Amerika, is per abuis deur sy medewerkers toegesluit binne in die geboutjie. Terwyl hy bly roep het…

Reuse hommeltuig is bewaker van Trump

’n Reuse hommeltuig wat byna 5 ton weeg, is gebruik om die paradegronde te bewaak waar president Donald Trump die Franse se militêre parade bywoon as eregas tydens die nasionale…

Trump en Macron vind mekaar oor Sirië

Na afloop van die verrigtinge op die paradegrond voor die Elysée Paleis, het die twee staatshoofde, president Donald Trump en president Emmanuel Macron die paleis in beweeg en ernstige wêreldsake…

N-Korea kernprogram ontwikkel verder

Te midde van vele dringende vergaderings van die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies, en talle resolusies teen Noord-Korea se kernwapen program, en handelsanksies wat toegepas word, gaan die land ongestoord…

Wêreld Nuusflitse – 17 Julie

  Nederland ’n Nederlandse wetenskaplike het ’n “vleislose” biefstuk ontwikkel uit plantemateriaal wat nie net heerlik sappig is nie, maar ook uiters gewild is onder vegetariërs.   Europa Wetenskaplikes in…

Ek het geen seggenskap oor my lewe, net verantwoordelikheid!

Rom 14:8  Want as ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here; of ons dan lewe en of…

Warm kerrie eiers vir koue aande

Wat eet ons vanaand? Kom ons maak sommer gou heerlike kerrie eiers vir ‘n koue aand. Dis min moeite en dis vinnig om te maak.   Kerrie eiers Bestanddele: 6…

Msasa boom / Brachystegia spiciformis

Die Msasa boom word algemeen in Rhodesië gevind en staan ook bekend as die “zebrawood”. Dit is in die familie Fabaceae en die gens is Brachystegia en die rang is…

Motorrubriek – Hyundai Creta

  Die Hyundai Creta is ‘n nuwe toevoeging tot ‘n reeds baie gewilde reeks van Hyundai. Dit is vernoem na die bekende Griekse eiland Creta en die doel is dan…

Waarheen witman?

Is jy tevrede met jou lewensomstandighede in die nuwe SA?  Het jy aanvaar dat korrupsie en bedrog deel van elke dag se gebeure gaan wees?  Is jy bereid om jouself,…

rolex replicas for sale