Onluste versprei steeds
Sogenaamde protesoptrede, wat in wese niks anders is as misdadige onluste nie, het ook op ander plekke in die land voorgekom. Die inwoners van die Gomora plakkerskamp naby Hercules in…
Sogenaamde protesoptrede, wat in wese niks anders is as misdadige onluste nie, het ook op ander plekke in die land voorgekom. Die inwoners van die Gomora plakkerskamp naby Hercules in…
‘n Melkplaas in die Vrede omgewing is klaarblyklik gebruik om geld na die gebroeders te kanaliseer. Ten spyte van meer as R570 miljoen staatsubsidie, het plaas onder bestuur van ‘n…
Vytjie Mentoor, vorige LP van die ANC, het ‘n boek die lig laat sien waarin sy beweer dat Jacob Zuma by twee geleenthede sy “geluk” probeer het by haar. Die…
‘n Departementele werknemer van openbare werke gaan in die hof in Bloemfontein verskyn op klagtes van bedrog en korrupsie van ongeveer R1,4 miljoen. Die amptenaar is by die Ficksburg grenspos…
Die minister van finansies, Malusi Gigaba, se “grootse” plan om die ekonomie te red behels die verdere verkoop van sekere staatsbeheerde entiteite na Maart 2018. Volgens hom moet SAL hul…
Die uitvoer van mielies het in die afgelope drie weke skerp toegeneem na Taiwan wat ’n aansienlike bestelling geplaas het vir die Suid-Afrikaanse gehalte mielies. ’n Tweede land wat ook…
‘n Omstrede administrateur, met beweerde finansiële geraamtes in sy kas, is nou in beheer van die Mafube-plaaslike munisipaliteit (Frankfort, Villiers, Tweeling en Cornelia) aangewys. Op ʼn spesiale raadsvergadering van die…
Begrafnis uitgestel ook lykshuis staking Die staking by lykshuise, het daartoe gelei dat lykskouings ver agter is, met die gevolg dat begrafnisse uitgestel moet word. Een van die begrafnisse wat…
Slegs 4 000 km van die oppervlakte van die reuse planeet Jupiter, wentel die ruimtetuig Juno van Nasa en begin die wolke “ondersoek” om die eerste geheime van die planeet…
Die Amerikaanse regering is blykbaar gereed om goedkeuring te gee vir die verkoop van “Patriot Missiel Afweerstelsel” aan Roemenië. Waarnemers sê die transaksie weerspieël die erns waarmee Boekarest die Russiese…
Wat wetenskaplike navorsers gevrees het, is nou ’n werklikheid, want die derde grootste ysberg in Antarktika het nou heeltemal losgeskeur van die welbekende Larsen-C ysberg. Vir maande is die gebeure…
‘n Demokratiese Kongreslid, ene Brad Sherman van Kalifornië, het ’n resolusie ingedien waarin versoek word dat president Donald Trump afgesit word as die president van Amerika. Sherman het Donderdag die…
’n Voormalige president van Brasilië, Luiz Inácio Lula da Silva, is op 71 jarige ouderdom tronk toe gestuur weens korrupsie tydens sy ampstermyn. Lula da Silva het ’n vonnis van…
Nuutste kommentaar