ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 13, 2017

Ekonomiese aanduiders : 13 Julie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.23 ( R13.52) Rand / euro  R15.12 ( R15.53) Rand / Britse pond R17.05 ( R17.37) Brent Ruolieprys per vat $47,71 ( $48.10) Goud per fyn-ons…

Blade by top-Kommunis

Alhoewel die lang messe uit is teen Jacob Zuma en die ANC by die SA Kommuniste Party (SAKP) se kongres, is daar nie enige tekens van interne woelinge en magstryd…

Vrywilligers steel kos by skoolvoedingskema

Vrywilligers wat gehelp het by ‘n voedingskema van skoolkinders in Khayelitsha naby kaapstad, is gearresteer nadat hulle hulself skynbaar beter gehelp het aan die kos as die kinders vir wie…

DG van Landbou se kop rol

Die lys van hoës wat geskors word, is uitgebrei met die naam van die direkteur-generaal van Landbou, Mike Mlengana. Mlengana is deur die minister van landbou en ook voorsitter van…

Klerksdorp burgemeester kry duur reis

Op ʼn spesiale raadsvergadering van die Matlosana-plaaslike munisipaliteit, wat Klerksdorp insluit, is ʼn peperduur reis vir die burgemeester en drie afgevaardigdes na China goedgekeur. Die reis kos die belastingbetaler in…

Nog maatskappye onttrek

Nadat verskeie kleinhandelsgroepe, waaronder Stuttafords, al vroeër aangekondig het dat hulle uit Suid-Afrika onttrek, gaan nog twee winkelgroepe onttrek. Die Mango-klerewinkels en Nine West-skoenwinkels, wat deel is van The House…

Nog ‘n wetstoepasser gearresteer

Vertroue in die polisie as instelling om wet en orde toe te pas, is besig om vinnig nog verder te daal, nadat al hoe meer gevalle voorkom waar polisielede self…

KPMG al hoe meer in die spervuur

Een van die vier groot rekenkundige firmas in die wêreld moet nou behoorlik bontstaan oor bewerings en vrae oor of en hoe hulle die Guptas gehelp het om belastinggeld te…

CLR sê registreer, Dominee

Soos Die Vryburger al vroeër berig het, het die kommissie wat sogenaamd gemoeid is met die bevordering en beskerming van die regte van kulturele, godsdienstige en taal gemeenskappe, of te…

Vrae oor Ramaphosa na toespraak by kommuniste

Hoe lank het adjunkpresident Cyril Ramaphosa geweet van die miljarde rande wat na ‘n paar uitverkorenes gegaan het, en waarom word die geregtelike kommissie van ondersoek na staatskaping nie ingestel…

Eerste Tesla-3 rol van die band

Die Tesla motorvervaardiger se hoof, Elon Musk, het die afgelope naweek foto’s vrygestel op die sosiale netwerk van die eerste Tesla Model 3 elektriese motor wat pas vervaardig is. Die…

Britte en EU hak vas oor Brexit

Die voorstelle van die Britse eerste minister oor verblyfreg van Europese burgers na Brexit, is deur die Europese Unie (EU) as ’n “koue stort” bestempel wat onaanvaarbaar is vir lidlande….

VSA soldaat gevang oor IS verbintenis

’n Amerikaanse soldaat wat in Hawai gebore en daar gestasioneer is, is in hegtenis geneem nadat bevind is dat hy bande met die Islamitiese Staat terroriste het. Die soldaat, ene…

Brexit kan Europa finansieel knel

Die kans is groot dat België vanaf 2021 meer sal moet opdok om die Europese begroting te laat klop, en dit beteken dat dieselfde reël geld vir elke ander lidland…

Trump Jr was in gesprek met Russe

Donald Trump jr. die seun van die Amerikaanse president, het glo gesê die Russiese parlementslid wat hy ontmoet het, het geen inligting verstrek oor Hillary Clinton nie. Die opmerking van…

VSA en Qatar onderteken anti-terreur akkoord

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Rex Tillerson, het aangekondig dat ’n ooreenkoms bereik is met die owerheid van Qatar oor die finansiering van radikale groepe. Die akkoord volg nadat…