ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 12, 2017

Ekonomiese aanduiders : 12 Julie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.52 ( R13.44) Rand / euro  R15.53 ( R15.32) Rand / Britse pond R17.37 ( R17.31) Brent Ruolieprys per vat $48.10 ( $46.99) Goud per fyn-ons…

Nasionale paaie versper

Motoriste het weer die frustrasie beleef dat dit nie moontlik is om sinvol te beplan om betyds op ‘n bestaande bestemming aan te kom nie, omdat paaie versper word deur…

SA disfunksioneel as staat sê Kommuniste

Selfs die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party (SAKP) bevraagteken die funksionering van Suid Afrika as ‘n staat, al is hy deel van die land se regering met verskeie SAKP-lede wat ministers is…

OB se bevoegdheid bevraagteken

Die nuwe Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, word beskou as ‘n verleentheid vir haar kantoor. Volgens Corruption Watch se segsman, David Lewis, moet die OB ten minste die Grondwet verstaan, maar…

Buitelandse firma maak miljoene

Twee buitelandse maatskappye het sowat R550 miljoen verdien vir die verskaffing van e-skyfies asook die druk van fakture en die verspreiding daarvan. Volgens OUTA , die aksiegroep, gaan meer as…

SAP gee 10% aan die Guptas

Dit het aan die lig gekom dat die sagteware firma SAP van Duitsland, ooreengekom het om 10% kommissie te betaal aan ‘n maatskappy wat beheer word deur die Guptas. Dit…

Musk bou wêreld se grootste batterystelsel

Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr en tegnoloog, Elon Musk, het na onderhandelinge aangekondig dat hy die wêreld se grootste batterystelsel in Australië gaan oprig. Musk, die stigter van die Tesla motorvoertuig,…

Druk op Noord-Korea sonder welslae

Twee Amerikaanse bomwerpers het die afgelope naweek saam met Suid-Korea en Japan se vegvliegtuie vliegoefeninge uitgevoer in reaksie op Noord-Korea se kernwapen program. Die Amerikaanse lugmag het die mededeling gemaak…

Handelsooreenkoms tussen VSA en Brittanje beoog

’n Handelsooreenkoms tussen Brittanje en Amerika kan baie gou verwag word nadat president Donald Trump en premier Theresa May gesprek gevoer het tydens die G20 Beraad in Hamburg, Duitsland. President…

Veldbrande saai verwoesting in Amerika

Verwoestende bosbrande oor die westelike gebiede in die Verenigde State sowel as in Kanada is besig om duisende mense se lewens te bedreig en honderde woonhuise te vernietig. Minstens twee…

Frauke Petry herkies as leier

Te midde van verkeerde inligting wat deur die media versprei is oor dr. Frauke Petry, is die vriendelike dame met die sterk beginsels, weer herkies as leier van die nasionalistiese…

Geniet die koffie en leef langer

Diegene wat ietwat verslaaf is aan koffie, se kanse om langer te leef, is redelik goed volgens die jongste verslae van wetenskaplikes wat oor ’n lang tyd navorsing gedoen het….

Wêreld Nuusflitse – 12 Julie

VSA In die Amerikaanse deelstaat Mississippi het ’n militêre Lockheed C-130 vragvliegtuig neergestort en al sestien insittendes het omgekom.   Europa Die verbod op die Moslemse boerka hoofbedekking is nie…