Goeie eienskappe by wedvlugduiwe
Hieronder word meer uitgebrei oor die goeie waarneembare eienskappe waaroor ‘n duif behoort te beskik. (a) tot (d) was reeds vermeld. (e) Die agterste punt van die borsbeen moet stewig…
Hieronder word meer uitgebrei oor die goeie waarneembare eienskappe waaroor ‘n duif behoort te beskik. (a) tot (d) was reeds vermeld. (e) Die agterste punt van die borsbeen moet stewig…
Is brug ‘n speletjie of ‘n sport? Hieroor is al baie besprekings gevoer. Die tennisster Richard Krajicek het hieroor geskryf: “Om ernstig te wees moet sentraal staan in die lewe…
In Engeland word eretitels aan wat beskou word as presteerders op enige gebied, toegeken. Dit was onder Britse bewind steeds ook aan Suid-Afrikaners toegeken. In 1925 het die regering van…
I always keep up to date on what is happening in once beautiful South Africa by reading Die Vryburger. PLEASE, PLEASE KEEP THE DEMAND GOING FOR Boer-Afrikaner people’s right to…
In opvolging van my vorige brief: Ten spyte van die hulp en bystand wat die blanke regering aan die swartes verleen het, het hulle dit misken. Onverstaanbaar, maar dit is…
Afrikaanse skole het vanaf 2002 van 1 814 tot 1 234 in 2016 afgeneem. Dit is ‘n afname van byna ‘n derde. Die erkenning kom van die minister van basiese onderwys, Angie…
Rand / VSA dollar R13.44 ( R13.38) Rand / euro R15.32 ( R15.26) Rand / Britse pond R17.31 ( R17.26) Brent Ruolieprys per vat $46.99 ( $47.04) Goud per fyn-ons…
Ou planne van die ANC om die aantal provinsies in die land te verminder, word tans weer afgestof, terwyl opposisiepartye daarteen skop. Die ANC oorweeg dit om die aantal provinsies…
Onhoudbare werksomstandighede nadat hy ‘n hofsaak vroeër gewen het, is die rede waarom die hoofradioloog van die Vrystaatse gesondheidsdepartement, prof. Coert de Vries, met onmiddellike effek bedank het. Hy is…
Nadat die hooggeregshof in Johannesburg ‘n kontrak vir die aankoop van 70 lokomotiewe deur ‘n SEB-maatskappy vir Prasa ter syde gestel het, word nog verdere gruwelike korrupsie oopgevlek. Die minister…
Plaasmoordstatistiek het nog ‘n geval by gekry nadat ‘n vroeëre plaasaanval nou ‘n plaasmoord geword het. Verlede week is die 58-jarige mnr. Dries (Bloubul) Botha op sy plaas naby Brits…
Mercantile Bank is gedagvaar weens beweerde sameswering met ‘n bedrieër wat onwettige batestroping ter waarde van R350 miljoen uitgevoer het. Alert Steel het die hof versoek om skadevergoeding van bykans…
Eskom het aangekondig dat ouditeure sake uitgewys het wat kommerwekkend is rondom Matshela Koko en Brian Molefe, beide voormalige bestuurders van die staatsentiteit . Twee gevalle is uitgewys, naamlik Eskom…
Andre Bezuidenhout van die Wes-Rand het ‘n bevel van die Hooggeregshof in Pretoria teen die Mogale munisipaliteit gekry waarin hy R10,3 miljoen betaal moet word nadat hy toegang tot sy…
Die Gauteng regering het erken dat die R15 miljard Gauteng Bus Rapid Transit (BRT) stelsel ‘n enorme mislukking is en dat busse nie doeltreffend gebruik word deur passasiers nie. Snelbus…
Eskom het ‘n 50-jarige man gearresteer na diefstal van sewe transformators in die Balfour omgewing. Dit volg nadat Andries Koos Mahlangu in die Kriel landdroshof drie jaar tronkstraf opgelê is…
Die naweek is by twee kantore van die Nasionale Vervolgingsgesag op Kerkplein, Pretoria, ingebreek en twee skootrekenaars is volgens ‘n woordvoerder van die NVG gesteel. Dit is die derde owerheidsinstelling…
Inwoners van Diepsloot het hoofroetes op die N14 en R511 paaie versper weens die gebrek aan elektrisiteit in die informele plakkerskamp. Intussen word krag daagliks gesteel in bykans elke swart…
Die wanbestuur wat heers in Suid-Afrika vanweë onkunde, korrupsie, gewone skelmstreke en dergelike optrede is sekerlik nie die Boere-Afrikaner se probleem nie, en is reeds ’n kwart eeu gelede voorsien….
Die Europese Parlement het tot die besluit gekom om enige verdere debat oor die toelating van Turkye as lid van die Europese Unie te verwyder van die sakelys. Die besluit…
Frankryk is vas van plan om klimaatsverandering te bestry, en sy minister van omgewingsake, Nicolas Hulot, het ’n ambisieuse plan voorgelê wat onder meer radikale verandering in die motorbedryf voorsien….
Die twee spanne onderhandelaars oor die eiland Siprus het uiteengegaan sonder om ’n ooreenkoms te bereik oor die toekomstige bedeling van die eiland. Onderhandelaars van Griekeland en Turkye het in…
Amerika het aangekondig dat planne gereed is om ’n nuwe toets te doen met die THAAD missiel afweerstelsel om as teenvoeter te dien teen enige internasionale en interkontinentale langafstand ballistiese…
Minder as ’n maand nadat ’n woonstelblok in Londen afgebrand het en die lewens van sowat 80 mense geëis het, is ’n tweede groot gebou in ’n brand beskadig. Die…
Derduisende Turkse kiesers het Sondag oor ’n afstand van 400 kilometer geprotesteer teen die bewind van die Turkse president Erdogan. Die optoggangers het uit verskillende rigtings gekom om in Istanboel…
Iran Die regering van Iran het sy buurland Irak gelukgewens met die oorwinning in Mosoel teen die terroriste, en sy hulp aangebied vir die heropbou van stede en belangrike geboue…
Nuutste kommentaar