ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 10, 2017

Ekonomiese aanduiders : 10 Julie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.38 ( R13.42) Rand / euro  R15.26 ( R15.32) Rand / Britse pond R17.26 ( R17.40) Brent Ruolieprys per vat $47.04 ( $47.99) Goud per fyn-ons…

SAKP wil op sy eie verkiesing veg

Die SAKP moet op sy eie aan die volgende algemene verkiesing deelneem. Dit is nie die eerste keer dat die oproep gehoor is nie, maar die jongste oproep kom vanuit…

Pottebakkersklei

  Toe het ek afgegaan na die huis van die pottebakker, en hy was juis besig om ’n stuk werk op die skywe te maak. En die voorwerp wat hy…

Maklike aandete

Gebakte wors en rysgereg vir aandete. Ons het gewoonlik al hierdie bestanddele in ons koskas. Bestanddele: 1 koppie rys 1 groen soetrissie (gesnipper) 1 ui (gesnipper) 15 ml blatjang 5…

Gemmerbos / Watersalie / Tetradenia riparia

Dit is baie moeilik om die gemmerbos se pragtige fyn blommetjies mis te kyk. Die gemmerbos is ‘n inheemse struik. Hierdie plant behoort nou in volle blom te wees. Tetradenia…

Motorrubriek – Jeep Renegade 1.4T Limited awd

  Jeep produkte is vir verskeie jare wêreldwyd bekend maar met die dat Fiat nou ook betrokke is by Chrysler, kon ‘n mens verwag dat daar interessante dinge gaan plaasvind….

Brande in Bettiesbaai geblus

Brande het weer in die Suid-Kaap opgevlam, nadat groot verwoesting verlede maand aangerig is deur weghol veldbrande, wat vermoedelik aangesteek is. Welkome reën het egter betyds gekom en het brande…

Transnet raadslid se “geskenk” van R1 miljoen

Die Gupta sage verdiep by die dag met verdere bewerings dat Stanley Shane in Sepember 2016 R1 miljoen ontvang het nadat ‘n tender ooreenkoms van meer as R2,5 miljard deur…

Rassisme teen witmense verdoem

Die VF Plus verdoem die rassisme teen witmense en die intimidasie van joernaliste, veral die voortsetting daarvan direk na die uitspraak waarin die hof ʼn interdik teen Black First Land…

Taxibedryf pers regering af

Die dreigende staking van huurmotor bestuurders eerskomende Woensdag is voorlopig afgeweer. Die minister van vervoer, Joe Maswanganyi, toegegee het aan die eise van die taxivereniging, Santaco. Hy het onderneem dat…

Zuma ignoreer integriteit

Dit het aan die lig gekom dat die ANC se interne integriteitskommissie die ANC-leier, Jacob Zuma, al geruime tyd gelede versoek het om te bedank. Zuma het egter geweier om…

Minister van Verdediging moet verduidelik oor Guptas

Vrae word gevra hoe die Guptas geklassifiseerde militêre inligting bekom het vir hul berugte Sun City troue. Skynbaar is geklassifiseerde kaarte en lugvaart kaarte van Waterkloof Lugmagbasis aan die Guptas…

Chaos in Vrystaatse dorpe

Groot skade is aangerig in die Mafube-plaaslike munisipaliteit, wat Frankfort, Villiers, Cornelia en Tweeling insluit. Die totale chaos heers tans in die gebied, en die ANC-regering moet verantwoordelik gehou word…

Nuwe wêreldorde word herskep

Word die Nuwe Wêreldorde herskep om as Nuwe Nuwe Wêreldorde bekend te staan, of verval globalisering en kyk die wêreldleiers na ’n nuwe metode om die orde te herskep tot…

Mosoel: Terroriste verloor die stryd

Die Islamitiese Staat verkeer in ’n drukgang nadat die Irakse weermag en Koerdiese soldate hulle laaste vesting in Mosoel nader. Die soldate verwag om binne ’n dag die Ou Stad…

Duitsland wil Qatar geskil besleg

Duitsland se mees senior diplomaat, Sigmar Gabriel, het in ’n verklaring gesê sy land se intelligensiediens sal deel vorm van die nuwe poging om beskuldigings van die Arabiese lande teen…

G20 beraad is ontsier deur betogers

Die G20-beraad wat die afgelope naweek in Hamburg, Duitsland, aangebied is deur Bondskanselier Angela Merkel, is deur duisende betogers en foutiewe optrede van die polisie, ontsier tot ongekende gewelddadigheid. Meer…

Talle onderteken nie kernverdrag

Meer as 120 lidstate van die Verenigde Nasies het die afgelope week ’n verdrag onderteken wat kernwapen ontwikkeling verbied, maar België het geweier om die verdrag te onderteken. Die verdrag…

Voorste leiers buig knie vir Trump

Die invloed van die Amerikaanse president, Donald Trump, het skerp na vore gekom tydens die afgelope G20 beraad in Hamburg, Duitsland, wat deur Bondskanselier Angela Merkel aangebied is. Waarskynlik die…

Geen kitsoplossing met Noord-Korea nie

Volgens die Amerikaanse president, Donald Trump, is tyd nodig om die kernkrag ambisies van Noord-Korea te temper Die president sê dat hy tot die gevolgtrekking gekom het na gesprekke gevoer…

Boikot teen Qatar gaan voort

In ’n eksklusiewe onderhoud met ’n Duitse koerant, die  Deutsche Welle na afloop van die G20 beraad in Hamburg, het die minister van buitelandse sake van Saoedi-Arabië, Adel bin Ahmed…

Wêreld Nuusflitse – 10 Julie

Hamburg Presidente Poetin van Rusland en Donald Trump van Amerika het mekaar vir die eerste keer in die oë gekyk tydens die G20 beraad in Hamburg, Duitsland, waar hulle ook…