Oor zombies en dergelike idiote
Aan die een kant word ‘n radio aanbieder van Lotus FM summier in die pad gesteek nadat hy (tereg) gesê het dat die land se “leier” vir hom soos ‘n…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Aan die een kant word ‘n radio aanbieder van Lotus FM summier in die pad gesteek nadat hy (tereg) gesê het dat die land se “leier” vir hom soos ‘n…
Rand / VSA dollar R13.38 ( R13.18) Rand / euro R15.17 ( R14.96) Rand / Britse pond R17.31 ( R16.99) Brent Ruolieprys per vat $48.14 ( $49.55) Goud per fyn-ons…
Een van die beginselstandpunte met verrykende gevolge vir die toekoms wat by die ANC se beleidskonferensie besluit is, is om die Reserwebank te nasionaliseer. Dit is waarskynlik die eerste roering…
Veral die sosiale media is behoorlik aan die gons oor die jongste vlaag plaasaanvalle en moorde. In die jongste voorval veg ‘n bekende boer van Brits, Dries “Bloubul” Botha om…
Polisie moes betogers in die suide van Meyerton met rubberkoeëls en skokgranate uitmekaar jaag nadat betogings oor een of ander ongelukkigheid, soos gewoonlik gewelddadig geraak het. Die R59 snelweg, tussen…
Nadat daar einde verlede jaar reeds ‘n groot debat was oor die algemene verlaging van slaagsyfers vir skoliere, beplan die departement ‘n verdere verlaging van slaagsyfers, sodat meer leerlinge statisties…
In ‘n hofaansoek het die Cape Party klagtes gelê teen die Iziko SA Nasionale Gallery. Die galery het ‘n uitstalling gehad waar plakkate uitgestal is wat die woorde “F… White…
Die gespesialiseerde ondersoekeenheid, die Valke, se segsman, Brigadier Mulaudzi, het bevestig dat die eenheid se hoofkantoor in Pretoria deurgeloop het onder inbrekers. Rekenaars wat inligting rondom menslike hulpbronne en finansiële…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het op die sosiale netwerk opnuut uitgevaar teenoor Sjina wat nie genoeg doen om Noord-Korea te laat afsien van hulle kernwapen program nie. Volgens gegewens…
Die gesprekke tussen die politieke partye van Noord-Ierland om ’n oplossing te vind vir die land se krisis, het op ’n dooiepunt uitgeloop en is die verdeeldheid groter as voor…
Nasa is besig met die ontwikkeling van klein kernkrag reaktors wat een van die laaste tegniese knelpunte kan oorbrug om ’n kolonie op Mars te vestig. Die produksie van energie het…
Elektriese motors se aankoopprys is nie goedkoop nie, maar nou het Elon Musk, die grootbaas van die Tesla motorfabriek in Amerika, aangekondig dat ’n meer bekostigbare voertuig, die Model 3…
Frankryk se president, Emmanuel Macron, se hervormingsbeleid is nie vir al alle Franse aanvaarbaar nie, maar sy pas aangekondigde beleid om finansiële besparings te begin deur die parlementslede met 30%…
Die Christen Demokratiese Unie van Bondskanselier Angela Merkel in Duisland, het sy verkiesingsprogram aangepas waarin Amerika nie meer Duitsland se belangrikste vriend is nie. Die dokument wat vrygestel is, toon…
Die Hooggeregshof in Venezuela wil nie net die hoofaanklaer, Luisa Ortega Diaz, se immuniteit van haar ontneem nie, maar wil haar selfs vervolg nadat sy die hof beskuldig het van…
Duitsland Die Europese Kommissie het goedkeuring gegee dat PSA Peugeot Citroën die Opel vervaardiger oorneem sonder om enige beperkings op die oorname te plaas. Qatar Die regering van Qatar het…
Nuutste kommentaar