Statistiek van vernielde stadsale groei
Die statistiek van stadsale wat verniel of verwoes word, is besig om asemrowend te styg. Die afbrand van Bloemfontein se historiese stadsaal verlede maand het veral die aandag getrek. Voorheen…
Die statistiek van stadsale wat verniel of verwoes word, is besig om asemrowend te styg. Die afbrand van Bloemfontein se historiese stadsaal verlede maand het veral die aandag getrek. Voorheen…
Daar is tydelike goeie nuus vir die verbruiker, en dit is dat die brandstofprys vanaf 5 Julie daal. Die prys van 95 oktaan petrol daal vanaand om middernag met 68…
Die openbare uitsaaier, die His Master’s Voice van die ANC, duld geen kritiek teen sy uiteindelike grootbaas, die president van die land, nie. ‘n Omroeper van die SABC-radiostasie, Lotus FM,…
Gewelddadige en misdadige betogings het nou die geleentheid vir ‘n nuwe besigheid geskep: misdaad. Na die gewelddadige betogings in Wes-Transvaal vroeër, het ‘n vindingryke misdaadsindikaat na vore getree wat onder…
Alexander Forbes het aangekondig dat hul nie-uitvoerende direkteur, Moses Kgosana, met onmiddellike effek bedank het van die raad. Kgosana sou op 31 Augustus die pos as voorsitter van KPMG oorneem…
Die sensasionele berigte deur Beeld, Rapport en News 24 oor die Spur-man se “verlede”, het die groep finaal ontmasker as anti-wit, sê mediakenners. Die vraag word gevra watter reg die…
SAL het nog nie eens behoorlik die jongste reddingsboei van die regering ontvang om sy verlies van meer as R200 miljoen per maand te dek nie, of hy speel weer…
Die Hooggeregshof in Johannesburg het die omstrede kontrak vir 70 nuwe lokomotiewe ter syde gestel. In die uitspraak word gemeld dat korrupsie sal seëvier indien die kontrak nagekom word. Die…
Omstanders moes toekyk hoe ‘n koei wat deur ‘n voertuig getref is op die N2 naby King Williamstown, lewendig in stukke gekap word deur lede van die plaaslike gemeenskap. Met…
Die protesoptrede in Houtbaai duur al drie dae lank en, soos elders in die land tydens protesoptredes, ontaard dit in volskaalse misdaad. Voertuie is omgekeer en ‘n mobiele kombuis is…
Die Europese Unie, wat juis veronderstel is om ’n voorbeeld vir lidlande te stel, is nou betrokke in ’n korrupsie skandaal wat glo die Raad van Europa ondermyn. Volgens gerugte…
Die Siriese stad Raqqa is deur Koerdiese troepe omsingel en word bygestaan deur Siriese vegters en die Amerikaans geleide koalisiemagte. Raqqa is etlike jare gelede deur die Islamitiese Staat ingeneem…
Die stad Hong Kong het pas sy eerste vroueleier ingestel tydens ’n kleurryke seremonie waartydens die vroeëre bestuur deur Brittanje ook herdenk is. Die stad wat voorheen deur die Britte…
’n Geskeduleerde vlug in Sjina is met meer as 5 uur vertraag nadat ’n ou dame as passasier ’n paar muntstukke in die vliegtuig se enjin turbine gegooi het vir…
Die Franse Sosialiste Party (PS) in België het die afgelope paar dae die een krisis na die ander beleef, wat die party se steun dramaties laat daal het tot ’n…
Die eise wat deur die Arabiese lande in die Midde-Ooste aan Qatar gestel word, is deur die regering van die land verwerp. Die minister van buitelandse sake het in ’n…
In die nasleep van die verwoestende brand in die Grenfell Tower woonstelblok van Londen is ondersoek gedoen na ander geboue in die stad wat ook moontlik nie aan die veiligheid…
Beijing het hewig beswaar gemaak teen ’n Amerikaanse oorlogskip wat na aan die kunsmatige eiland in die Suid Sjinese See gevaar het. Die Sjinese regering het die optrede van Amerika…
Nuutste kommentaar