Verdryf die koue met melkkos
Heerlike melkkosresep vir ‘n koue aand. Probeer dit gerus vir Sondagaandete. Vinnige Melkkos Bestanddele: 2 liter volroom melk 310 ml koekmeel 3 ml sout 45 ml botter Keneelsuiker om…
Heerlike melkkosresep vir ‘n koue aand. Probeer dit gerus vir Sondagaandete. Vinnige Melkkos Bestanddele: 2 liter volroom melk 310 ml koekmeel 3 ml sout 45 ml botter Keneelsuiker om…
“Pride of India” is ‘n pragtige boom en blom oorvloedig. Dit is in die familie Lythraceae en die rang is Myrtales. Die genus “Lagerstroemia” was vroeër beskryf deur Carl Linnaeus….
Daar kan met vrymoedigheid gesê word dat Isuzu sedert hulle toegetree het tot die bakkiemark in SA, nog net sukses behaal het. Van die vroegste jare af was die…
Suid-Afrika het vir Mei ‘n handelsurplus van R95 miljard getoon, wat die opgelope surplus vir die jaar tot R19,5-miljard verhoog. Die opgelope surplus is ‘n verbetering van R32,81miljard teenoor die…
Rand / VSA dollar R13.07 ( R12.99) Rand / euro R14.90 ( R14.86) Rand / Britse pond R16.94 ( R16.87) Brent Ruolieprys per vat $48.88 ( $47.74) Goud per fyn-ons…
Nadat die radikale splingtergroep met sterk Gupta-bande, Black First Land First (BFLF) verlede week twee joernaliste van Business Day aangerand het, het hulle gedreig dat daar nog joernaliste is wat…
Die polisievakbond Popcru en sy sekretaris, Steve Matsemela, het ‘n behoorlike bloedneus gekry in die hooggeregshof in Pretoria, en moet nou ‘n lasteries betaal en bowendien die koste van die…
Die minister van finansies se ontduiking van indringende geskrewe vrae van die VF Plus oor die vertragings wat talle boere en besighede ervaar met die terugbetaling van BTW, laat ernstige…
Politieke partye oorweeg strafregtelike klagtes teen die Gupta familie nadat dit blyk dat die nou reeds berugte Gupta troue by Sun City, befonds is uit staatsfondse. Skynbaar het die Vrystaat…
By die ANC se beleidskonferensie wat tans aan die gang is, het die Zuma faksie gepoog om ‘n verslag oor die stand van die ANC se voorlegging te stop. Die…
Die Suid-Afrikaanse kompetisie waghond het die voorgestelde samesmelting van twee firmas in die brand beskermingsektor gestop. Die samesmelting van die twee firmas, Jasco Electronics en Cross Fire, kan moontlik lei…
Grondbesetting die naweek in Frankenworld naby Marlboro en Seferfontein het kritiek uitgelok vanuit Gauteng se departement van menslike nedersettings. Die grond is tans geoormerk vir ontwikkeling vir inwoners van Alexandra….
Die jongste aanslag van die Iranse weermag waartydens die vernielde historiese moskee in Mosoel herwin is uit die hande van die Islamitiese Staat is waarskynlik die begin van die einde…
Die kraaie het nie gegaap nie, hulle het sommer gevrek van die hitte, was die opmerking van iemand wat die warmste dag in die geskiedenis van die wêreld beleef het….
Die Japanese reus in tegnologie, Sony, het na verloop van dekades, besluit om weer toe te tree tot die vervaardiging van grammofoonplate. Die maatskappy het in 1989 die vervaardiging van…
Die Verenigde State van Amerika wil wapens aan Taiwan lewer ten bedrae van sowat $1,3 miljard, aldus ’n woordvoerder van die Pentagon. Onder die wapentuig is geleide missiele en bomme,…
’n Geneesheer wat ontslaan is by ’n hospitaal in New York, het in sy woede een persoon doodgeskiet en minstens ses ander ernstig geword. Dokter Henry Bello het een vrou…
In die Britse hoofstad Londen het derduisende Britte die strate in gevaar om beswaar aan te teken oor die besparingsmaatreëls van die eerste minister, Theresa May. ’n Woedende skare wat…
VSA ’n Program aanbieder van CNN het getoon wat die uitsaaier se standaarde is toe hy tydens ’n oggendprogram gesê het president Trump is mal. Brittanje ’n Man wat…
Kort nadat die ses lande in die Midde-Ooste, onder leiding van Saoedi-Arabië ’n ultimatum aan Qatar gestel het om ondermeer die uitsaaidiens Al Jazeera te verban, het die Verenigde Nasies…
Nuutste kommentaar