ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: June 2017

Qatar voer koeie in weens melktekort

Met die talle lande in die Midde-Ooste wat hulle rug gedraai het op Qatar, het ’n groot melktekort ontstaan, en het die regering begin om 4 000 melkkoeie in te…

Word Brittanje nie-blanke land?

Van die Joodse kiesers wat na die stembus gegaan het in die pas afgelope algemene verkiesing in Brittanje, het sowat 77% vir die Konserwatiewe Party van premier Theresa May gestem….

Londense Woonstelblok in ligte laaie

’n Wolkekrabber woonstelblok in Londen is in vlamme nadat ’n brand in een van die woonstelle ontstaan het en die dood van talle inwoners veroorsaak het. Brandweerpersoneel het ure gesukkel…

FW de Klerk se handperd strompel voort

Volgens Theuns Eloff, die uitvoerende direkteur van die FW de Klerk Stigting, kort Suid Afrikaners net perspektief wanneer hul midde in ‘n krisis is.  Let wel: hy erken die land…

Ekonomiese aanduiders : 14 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.77 ( R12.82) Rand / euro  R14.32 ( R14.33) Rand / Britse pond R16.24 ( R16.18) Brent Ruolieprys per vat $48.30 ( $48.50) Goud per fyn-ons…

Swakste stadsraad in Noordwes

Die Lekwa-Teemane-stadsraad (Christiana / Bloemhof) is die swakte stadsraad in Noordwes. Dit het geblyk tydens ʼn besoek van die portefeuljekomitee vir plaaslike regering aan stadsrade in Noordwes. Mnr. Hannes Schutte,…

Polisie kan nie eie lede dophou nie

Die waarnemende polisiekommissaris, Lesetja Mathiba, het aan die parlement erken dat die polisie nie die vermoë het om meer as 100 polisiebeamptes te identifiseer wat moontlik betrokke is by ander…

Padrowers slaan toe op N1

ʼn Motoris, Jeann van Rooyen, het Sondagaand 10 Junie, op die N1 snelweg in Pretoria tussen Rigellaan en Verwoerdburg ʼn onaangename ervaring gehad. Hy het gevoel dat sy voertuig oor…

Boere moet weer polisieflaters help regstel

Die boeregemeenskap moes weer inspring om die polisie te help om sy eie gemors reg te stel. Drie vermeende plaasaanvallers, wat op klagtes van moord en verkragting in die hof…

Grondvat kan lei tot burgeroorlog

Dreigemente dat grond sonder vergoeding van wettige eienaars afgevat kan word is uiters gevaarlik aangesien so ʼn situasie selfs tot ʼn burgeroorlog kan lei. So het VF plus se leier,…

Geen onkoloog in Durban

Die laaste onkoloog, oftewel kankerspesialis, het verlede Vrydag sy pos ontruim in Durban, wat beteken dat Durban se openbare gesondheidsektor geen onkoloog meer in diens het nie. Dokters het aangetoon…

Pillevervaardigers onder die soeklig

Die Kompetisie Kommissie het aangekondig dat hul besig is om prysvasstelling te ondersoek van kanker medikasie. Die farmaseutiese firmas Aspen, Pfizer en Roche word by die ondersoek betrek en regstelling…

Zille opdrag gegee om laag te buig

  Helen Zille het onvoorwaardelik om verskoning gevra vir haar uitlatings oor kolonialisme op sosiale media.  In ruil daarvoor het haar vervolger, DA-leier Mmusi Maimane, haar toegelaat om aan te…

Spoorpassasiers maak amok

Passasiers van Metrospoor in Kaapstad het amok gemaak na vertragings van treine. Die Kaapstadse brandweer het bevestig dat ‘n trein by Kaapstad se stasie aan die brand gesteek is en…

Minister wil land se naam verander

  Die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa, het beloof dat hy ‘n proses binne die ANC sal begin om ‘n geskikte naam te kry vir Suid-Afrika, aangesien dié…

Eskom baas “onskuldig”

Die voormalige voorsitter van Eskom, Ben Ngubane, het in ‘n verklaring gesê dat hy weens persoonlike redes bedank het en nie weghardloop van enige verbintenis met die Gupta broers of…

Katalonië gaan weer stem oor onafhanklikheid

Die Kataloniese streeksregering het aangekondig dat ’n referendum oor afskeiding van Spanje in Oktober gehou gaan word. Die konserwatiewe regering van Spanje, onder leiding van premier Rajoy, het egter in…

Franse landbouers bevorder organiese voedsel

As deel van sy kommunikasieveldtog in die eerste week van Junie het die tema van “Vryheid, gelykheid en koöperatiewe eenheid” oor die hele land weerklink van hoe landbou koöperasies saam…

Eerste Dame neem intrek in Wit Huis

Die Amerikaanse president, Donald Trump se eggenote, Melanie, en haar skoolgaande seun Barron, het uiteindelik hulle intrek geneem in die Wit Huis. Die Eerste Dame van Amerika moes in hul…

Terroriste verloor stryd in Raqqa

Die Koerdiese soldate wat saam met Arabiese magte in ’n hewige stryd gewikkel is in Raqqa, is besig om die stad stelselmatig te bevry van terroriste. Die soldate wat onder…

Word Puerto Rico deel van VSA?

In ’n referendum wat gehou is in Puerto Rico, het die meerderheid kiesers gestem ten gunste van ’n nuwe bedeling om as ’n Amerikaanse deelstaat ingelyf te word. Vir diegene…

Kosovo kry nuwe regering

Die Republiek van Kosovo, kry ’n nuwe regering nadat president Hashim Thaci se Demokratiese Party saam met die nasionalistiese koalisie die parlementêre verkiesing gewen het. Alhoewel die president die verkiesing…

Poetin opponent in hegtenis geneem

President Vladimir Poetin se politieke opponent, Alexei Navalny, is in hegtenis geneem kort voordat hy Maandag, ‘n openbare vakansiedag, die geleentheid gehad het om ’n reuse protesoptog te lei. Alexei…

Eskom doen dit weer!

Eskom berei tans ʼn versoek voor vir ʼn tariefverhoging van 20% in 2018, wat deur die energiebeheerliggaam, NER, aanvaar moet word. Die uitermatig hoë verhoging is al voorheen strategies aangewend….

Ekonomiese aanduiders : 13 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.82( R12.87) Rand / euro  R14.33 ( R14.42) Rand / Britse pond R16.18 ( R16.38) Brent Ruolieprys per vat $48.50 ( $48.42) Goud per fyn-ons $1 266…

Moody’s doen nog afgraderings

Selfs die DA/EFF beheerde stadsraad van Johannesburg of die DA beheerde Kaapstad kon nie beter vaar as die ANC-beheerde munisipaliteite nie, en is ook deur Moody’s afgegradeer. Nadat Moody’s verlede…

Ngubane loop na Gupta verbintenis oopgevlek is

In wat gesien word as ‘n erkenning van skuld, het die voorsitter van Eskom se direksie, dr. Ben Ngubane, bedank. In van die e-posse wat stuk-stuk die lig sien oor…

Knysna brande saai verwoesting

Die dae lange brande in die Knysna gebied het nie net honderde mense van hulle woonplekke beroof nie, maar het ook lewens geëis en totale chaos veroorsaak. Roerende verhale van…

Duisende plase nou te koop

Gedurende Meimaand was die aantal plase wat te koop aangebied word, reeds meer as 20 000, en dit word aan verskillende faktore toegeskryf dat so baie landbouers van hulle grond…

Hlaudi Motsoeneng skuldig

Die vorige hoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneg, is skuldig bevind tydens ‘n interne dissiplinêre verhoor van die staatsuitsaaier. Volgens die waarnemende voorsitter van die SABC is Motsoeneng se status…

Prokureurs teiken medici

Met die padongelukkefonds wat tegnies bankrot is, het prokureurs nou hul visiere ingestel op medici wat moontlike “foute” kan begaan tydens behandeling van pasiënte. Veral ginekoloë word skynbaar geteiken waar…

Lys van besoekers aan Saxonwold word langer

Die hoë profiel besoekers by die Gupta huishouding sluit nou al die volgende in:  Jacob Zuma se vorige privaat sekretaris Delsey Sithole, Jimmy Manyi, vorige regeringswoordvoerder, die Vrystaatse premier Ace…

Indiese sakelui bekommerd

Indiese sakelui in Suid-Afrika het hul ernstige kommer uitgespreek oor die voortslepende skandaal waarin die Gupta broers en die Zuma familie gewikkel is. Skynbaar het van die Indiër sakemanne aangedui…

Gigaba kanselleer mediakonferensie

Malusi Gigaba, minister van finansies, sou ‘n mediakonferensie hou waartydens hy planne sou voorlê rondom die land se ekonomiese krisis na nog ‘n afgradering. Hy het egter die konferensie afgelas…

Donker wolke hang oor Brexit onderhandelinge

Onsekerheid, ’n verswakte regering, ontevredenheid onder jonger kiesers, en twyfel oor Theresa May se vermoë om soos ’n Thatcher van weleer op te tree, is van die belangrikste elemente wat…

Brasiliaanse hof beslis oor president

Die Hooggeregshof in Brasilië het in sy uitspraak die voordeel aan die huidige president van die land gegee wat meebring dat hy mag aanbly as Eerste Burger van die land….

Merkel besoek Suid-Amerikaanse state

Die besoeke van die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, aan twee lande in Latyns Amerika, het vrae na vore gebring wat moeilik beantwoord kan word, is die mening van politieke ontleders….

Premier May vorm “koalisie” regering

Die nasionalistiese Demokratiese Unioniste Party (DUP) van Noord-Ierland het ingestem tot ’n “koalisieregering” saam met die Konserwatiewe Party van eerste minister Theresa May van Brittanje. Die regering vorm slegs ’n…

Macron onstuitbaar, Le Pen struikel

Marine Le Pen, leier van die Franse Front Nasionaal, het ’n dringende oproep tot patriotiese kiesers in Frankryk gedoen om te mobiliseer en in groot getalle op te daag by…

Al meer eis Theresa se bedanking

Al meer Britte eis dat die eerste minister, Theresa May, die tuig moet neerlê as premier om plek te maak vir iemand wat meer geloofwaardigheid en vertroue by kiesers sal…

Wêreld Nuusflitse – 13 Junie

Italië In die plaaslike verkiesings wat in Italië gehou is, het die nasionalistiese Vyfster Beweging so swak gevaar dat die leiers bekommerd is dat hulle in die komende algemene verkiesing…

Nederlander wil Afrikanervolk help, versoek ook hulp

Beste vrienden in Zuid Afrika, Vannacht een artikel getypt (03.00 uur klaar) over de laatste cijfers die bekend zijn gemaakt over alle moorden in Zuid Afrika sinds de Apartheid werd…

Gereinigde Eiendom

… Jesus Christus, wat Homself vir ons gegee het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself ’n volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke…

Min moeite aandete

Nie lus vir baie moeite met vanaand se ete nie? Hier is die maklikste hoendergereg wat u kan maak sonder moeite. Dit het ook nie baie bestanddele nodig nie.  …

Nastergal / Solanum nigrum, die heerlike bessie

Nastergal is nie oral te sien nie en dus miskien ‘n bietjie onbekend. Alle nastergal bessies is ook nie eetbaar nie. Hierdie plant is eintlik ‘n onkruid, maar dit dra…

Motorrubriek – Volkswagen Amarok 3.0 TDI

Die 3.0 liter Volkswagen Amarok is ‘n heel nuwe voertuig en een van die redes daarvoor is dat dit op dieselfde vlak moet wees as die kompetisie. Van die begin…

Ekonomiese aanduiders : 12 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.87( R12.89) Rand / euro  R14.42 ( R14.44) Rand / Britse pond R16.38 ( R16.34) Brent Ruolieprys per vat $48.42 ( $47.88) Goud per fyn-ons $1 268…

Mmusi plaas DA in skaakmat

Die DA-leier, Mmusi Maimane, het die DA in ‘n skaakmat posisie geplaas met sy skorsing van Helen Zille. Volgens ‘n interne meningsopname is veral blanke DA-ondersteuners kwaad vir Maimane omdat…

Polisie “vergeet” om selle te sluit

Ses verdagtes het ontsnap uit polisieselle by die Empangeni polisie selle nadat die beamptes skynbaar vergeet het om die selle te sluit!!! Drie is intussen weer in hegtenis geneem terwyl…

Adjunkminister ignoreer miljoene se wanbetaling

Die adjunkminister van finansies, Sfiso Buthelezi, word daarvan beskuldig dat hy toegelaat het dat ‘n maatskappy wat ‘n kontrak van Prasa bekom het, met meer as R39,9 miljoen oorbetaal is….

rolex replicas for sale