ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: June 2017

Ierse mos / Sagina subulata

Ierse mos is ‘n bekoorlike plant om in die tuin te hê. Dit word ook “awl-leaf pearlwort” of “Scottish moss” genoem. Dit is inheems van Europa van Ysland tot Spanje,…

Wat eet ons vanaand?

Hier volg ‘n maklike varkworsies resep wat sommer vinnig aanmekaargeslaan kan word. Die kinders sal vreeslik daarvan hou. Die resep lewer 4 porsies.   Varkworsie en pasta roerbraaigereg: Bestanddele: 500…

Motorrubriek – Jeep Grand Cherokee SRT

  Persoonlik sal daar altyd ‘n sagte plek in my hart wees vir enige Jeep produk – het ek dan nie self opgegroei met ‘n 1947 Willys Overland stasiewa nie?…

Ekonomiese aanduiders : 19 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.81 ( R12.86) Rand / euro  R14.34 ( R14.33) Rand / Britse pond R16.33 ( R16.39) Brent Ruolieprys per vat $47.27 ( $46.94) Goud per fyn-ons…

Pretoria aktes verdwyn

Die Pretoriase akteskantoor is in chaos gedompel nadat derduisende dokumente en selfs digitale rugsteune net verdwyn het. Die probleem gaan spesifiek oor aktes en transaksies wat in 2007 plaasgevind het,…

Minister Zwane in talle se visier

Die minister van minerale bronne, Mosebenzi Zwane, kan dalk in die moeilikheid wees oor ‘n onverklaarde rit na Indië wat deur die Gupta broers betaal is. Die rit in 2012…

Gaddafi se miljoene in SA?

‘n Paneel van die  Verenigde Nasies het in ‘n verslag getoon dat onwettige transaksies tussen Denel en ‘n Libiese groep ‘n gevorderde stadium bereik het waarin Rooivalk helikopters, Atlas Oryx…

Thabo roep kiesers op om ontslae te raak van politieke leiers

Die voormalige staatshoof en ANC-leier, Thabo Mbeki, het tydens ‘n jeugdag byeenkoms gesê dat politieke leiers wat nie “meer welkom” is nie uitgeskop moet word deur hul eie mense, want…

Prasa roep gemeenskap op

Die passasiers spooragentskap van Suid-Afrika, Prasa, het ‘n beroep op die gemeenskap gedoen om misdaad te bekamp. Dit volg na die reeks brande en vernietiging van spoorwegwaens en treine die…

Openbare beskermer ‘n Gupta beskermer?

Na bewering het die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, vier verskillende ondersoekverslae ontvang wat die Gupta familie raak, maar het dit reeds vir agt maande “weggesteek”. Die OB se woordvoerder, Cleopatra…

Franse verkiesing lewer geen verrassing

Die Franse kiesers het in die tweede en finale rondte van die parlementsverkiesing ’n oortuigende meerderheid aan die land se verkose president, Emmanuel Macron, gegee te midde van ’n teleurstellende…

Groei

  Die regverdige sal groei soos ’n palmboom; hy sal opgroei soos ’n seder op die Libanon. Geplant in die huis van die HERE, sal hulle groei in die voorhowe…

Dokters bevraagteken Noord-Korea verduideliking

Verlede week het die kommunistiese regering van Noord-Korea besluit om die 22-jarige Otto Warmbier vry te laat nadat hy geruime tyd in ’n tronk aangehou is. Noord-Korea se verduideliking dat…

Qatar koop miljarde dollar se wapens

Die Verenigde State van Amerika het wapentuig van sowat $12 miljard aan Qatar verkoop, en die transaksie is beklink kort nadat president Donald Trump ’n ernstige beskuldiging teen dit land…

IS-hoofleier dalk gedood

Russiese weermagdeskundiges ondersoek die moontlikheid dat die Islamitiese Staat (IS) se hoofleier, Abu Bakr al-Baghdadi, gedood is in ’n missielaanval deur ’n Russiese vegvliegtuig. Die inligting is bekend gemaak deur…

VSA oorlogskip bots met Filippynse vaartuig

Minstens sewe manskappe van die Amerikaanse vloot het omgekom nadat ’n skip van die vloot met ’n Filippynse vragskip gebots het. Onbevestigde berigte lui dat talle manskappe van die Amerikaanse…

Bosbrand in Portugal eis tientalle lewens

In een van die grootste bosbrande in Portugal, het 45 mense omgekom en meer as twintig beseer in die Leiria omgewing. ’n Woordvoerder sê alhoewel vasgestel kon word dat 45…

Britse premier is onmenslik, harteloos en kil

Britse kiesers, veral in Londen, het in massas opgeruk om te betoog teen die eerste minister, Theresa May, wat “harteloos, onmenslik en kil” is oor die ramp wat honderde inwoners…

Duitsland se groot oorskot gekritiseer

Duitsland word skerp gekritiseer vir sy reuse handel surplus, en is onlangs deur president Donald Trump van Amerika verkwalik tot so ’n mate dat dit sakelui in Duitsland bekommerd maak….

Trump maak sy finansiële stand bekend

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het uit vrye wil sy finansiële stand, soos gereflekteer in 2016, bekend gemaak en daarmee die afgunstige Demokrate se monde gesnoer, Die vrygestelde dokument toon…

Wêreld Nuusflitse – 19 Junie

Brittanje Die dodetal het tot 58 gestyg na ’n vernietigende brand wat op die vierde vloer van ’n massiewe woonstelblok in Londen ontstaan het deur ’n foutiewe yskas, wat uiteindelik…

Sewende Laan teen blankes ingespan

Die SABC-sepie Sewende Laan is nou besig om in `n politieke poging te ontaard om blankes te laat skuldig voel oor die verlede. Eers was dit die rassevermenging maar nou…

Onkundige praters

Onkundige praters maak sinlose bewerings oor wette wat hulle beskou as nadele van apartheid sonder dat hulle dit die geringste ontleed het. Tog hou hulle dit voor as nadele terwyl…

Perspektief op 16 Junie – Waarheid en leuen

Koerante en ander media het in aanloop tot 16 Junie soos gebruiklik (verdraaide) menings versprei oor 16 Junie.  ´n Steeds radikale ANC roep veral die “jeug” op tot hernieude rewolusie. …

Staatspensioene dalk ondersoek

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het onderneem om oorweging te skenk aan ʼn voorstel van die VF Plus om deur wetgewing meganismes in plek te stel om die staatsdiens se pensioenfondse teen…

Myne moet binne 12 maande verder verswart

Mynmaatskappye het 12 maande tyd waarin hul 30% swart eienaarskap moet bewys, aldus minister Mosebenzi Zwane, die minister van minerale sake. Mynregte sal voortaan ook net toegestaan word aan myne…

Korrupsiesake eindig in pleit ooreenkomste

Die Staande Komitee oor Openbare  Rekeninge (Scopa), het hul skok uitgespreek oor 41 korrupsiesake wat geëindig het in pleitooreenkomste en verminderde vonnisse. Sake wat ondersoek was se geldwaarde het gewissel…

Openbare beskermer gaan Gupta e-posse ondersoek

  Die kantoor van die Openbare Beskermer het bevestig dat daar ondersoek ingestel gaan word rondom die obskure ooreenkomste by entiteite soos Eskom, Prasa en Transnet, na aanleiding van inligting…

Grondwetlike Hof vra ondersoek aan

Die Grondwetlike Hof het ‘n geregtelike ondersoek gelas in die sosiale toelae debakel om te bepaal of minister Bathabile Dlamini die hof mislei het in haar verklarings. ‘n “Skeidsregter” sal…

Sakesektor se kommer verdiep

Die vertroue in die ekonomie van SA is besig om weekliks te verswak en in wantroue om te skakel. Na die afgradering verlede week deur Moody’s van Suid-Afrika se buitelandse…

Nog skorsings oor korrupsie

Korrupsie steek sy kop by bykans elke staats- of semi-staatsinstelling uit. Die jongste geval is by Umgeni Water, waar die hoofuitvoerende beampte, Cyril Gamede, geskors is hangende ‘n ondersoek oor…

Suid Afrika ook dwelmmekka?

Naas die twyfelagtige eer om as misdaadmekka van die wêreld geklassifiseer te word, blyk dit dat dwelmhandel en dwelmsmokkelary aan die toeneem is in Suid Afrika. Een verdagte is in…

VSA: Russiese inmenging groter as verwag

Die Russiese kuberkrakers se pogings tot inmenging in die presidentsverkiesing van November 2016 was ’n veel groter poging as wat tot nog toe deur die ondersoekers vermoed is. Die inligting is…

Tsjeggiese Republiek kan EU bedank

Die moontlikheid dat die Tsjeggiese Republiek  Brittanje se voorbeeld kan volg om uit die Europese Unie te bedank, het opnuut opslae veroorsaak in Europa. Die voormalige president van die land,…

Finland se koalisie spat uitmekaar

Finland se anti-immigrante party het uitmekaar gespat nadat ’n verkose lid daarvan beskuldig is dat hy hom skuldig gemaak het aan haatspraak. Die Finse eerste minister, Juha Sipila, se koalisieregering…

Bin Laden skuiling nou IS gebied

Die strategiese berggebied waar Osama Bin Laden geskuil het na die aanval van 11 September in die VSA, het na vier dae se hewige gevegte, in die hande van die…

Nuwe Regering van Roemenië in krisis

Die nuwe regering van Roemenië verkeer in ’n krisis nadat die parlementslede van die regerende Sosiaal Demokratiese Party hulle steun aan die eerste minister en sy kabinet onttrek het. Die…

Pole stuit nie vir EU dreigemente

Die nasionalistiese regering in Pole het op ’n besliste toon geweier om onwettige immigrante te ontvang en te hervestig te midde van die Europese Unie se dreigement dat regstappe teen…

EU kanselleer beskerming klousule van Le Pen

Die sogenaamde onskendbaarheid klousule van die Europese Parlement, wat parlementariërs beskerm teen vervolging, is van Marine Le Pen ontneem nadat sy na bewering gelaster het teen burgemeester Christian Estrosi. Estrosi…

Ekonomiese aanduiders : 15 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.65 ( R12.77) Rand / euro  R14.18 ( R14.32) Rand / Britse pond R16.08 ( R16.24) Brent Ruolieprys per vat $47.03 ( $48.30) Goud per fyn-ons…

Trump en Kie moet vernietig word

In die Amerikaanse staat Virginië het ’n 66-jarige Amerikaanse burger met ’n semi-outomatiese geweer losgebars en ’n parlementslid van die Republikeine, Steve Scalise, en vier ander mense swaar gewond. Die…

Taxi ontwrigtings deur owerhede goedgekeur

Groot ontwrigtings kom vanoggend voor op snelweë rond Pretoria, Johannesburg, asook die Oos- en Wesrand. Taxi’s het reeds eergister kennis gegee van hulle sogenaamde protesoptrede, omdat hulle ontevrede is oor…

Konsentrasiekampdag gevier

16 Junie is tradisioneel Sowetodag, toe die jeug in Soweto in die middel sewentigs opgestook is om skole af te brand en ‘n revolusie begin. Dit is egter ook die…

Sindikate in Vrystaat steel pensioenoorbetalings

Daar is ʼn sindikaat bedrywig in sommige Vrystaatse munisipaliteite wat derdeparty-aftrekkings van werknemersalarisse, wat veronderstel is om aan pensioen- en mediese fondse, SARS en ander derdepartye oorbetaal te word, steel,…

Afrika sal nie vorder deur in verlede te leef

Vir Afrika om vooruit te gaan moet die verlede vir eers agtergelaat word en daar moet vorentoe gekyk word. ʼn Beter toekoms vir die kontinent kan nie gebou word deur…

Noord-Korea spioeneer op VSA

Die Noord-Koreaanse regering het met hommeltuie begin om te spioeneer op die missiel afweerstelsel van Amerika wat in Suid-Korea opgerig is. Suid-Koreaanse veiligheidsbeamptes het ontdek dat ’n onbemande vliegtuig uit…

EU gaan belange self beskerm

Die president van die Europese Raad,  Jean-Claude Juncker, sê die Europese Unie (EU) sal self sy belange moet beskerm en nie probeer staatmaak op Amerika se bystand nie. Hy sê…

Airbus bou nuwe vegvliegtuig vir Europa

Die Europese vliegtuigvervaardiger Airbus het bekend gemaak dat oorweging gegee word om ’n nuwe vegvliegtuig te bou wat klaarblyklik net vir Europa beskikbaar sal wees. Die vliegtuig sal die bestaande…

Premier May wil haar fout regstel

Die Britse eerste minister, Theresa May, het tydens ’n vergadering met parlementariërs van die Konserwatiewe Party erken dat sy grotendeels verantwoordelik is vir die verswakte toestand waarin die party en…

FBI-hoof Comey het gelieg

Die Amerikaanse minister van justisie, Jeff Sessions, het voor die Senaat se inligtingskommissie getuig en die bewerings wat die afgedankte FBI hoof gemaak het, ten sterkste ontken. Die minister het…

rolex replicas for sale