ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: June 2017

Smeltende Antarktika wek ernstige kommer

Gedurende die afgelope paar maande het ’n vreemde weerpatroon in Antarktika verskeie wetenskaplikes tot ernstige kommer gestem. Die westelike Antarktika se ys word al meer onstabiel as gevolg van merkbare…

Theresa May kry wind van voor

Dit is nie net die Brexit onderhandelinge met die Europese Unie wat die Britse eerste minister se spanningsvlakke laat styg het nie, maar ook die onderhandelings met ’n moontlike koalisievennoot…

Macron genoodsaak om kabinet te skommel

Gedurende die afgelope week het minstens vier ministers van die Franse president se kabinet hulle bedankings ingedien, en die moontlikheid dat daar nog bedankings kan kom, word nie uitgesluit nie….

Korea: VSA plaas druk op Sjina

Kort nadat president Donald Trump die Sjinese regering daarvan beskuldig het dat hulle pogings om Noord-Korea tot ander insigte te bring, het die minister van buitelandse sake Sjina versoek om…

Amerikaanse Demokrate se planne misluk

Die Demokratiese Party van Amerika se planne om president Donald Trump te ontsetel, het die een na die ander misluk, en voorspellings dui daaop dat die party se pogings nou…

Britse regering na aan DUP akkoord

Woordvoerders van die Demokratiese Unioniste Party (DUP) van Noord-Ierland is positief dat ’n finale akkoord met die Konserwatiewe Party eersdaags aangekondig sal word. Jeffrey Donaldson, ’n senior parlementslid van die…

Ekonomiese aanduiders : 22 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.05 ( R13.08) Rand / euro  R14.57 ( R14.55) Rand / Britse pond R16.50 ( R16.48) Brent Ruolieprys per vat $44.77 ( $45.95) Goud per fyn-ons…

Barbare verwoes historiese Bloemfontein stadsaal

Die Bloemfonteinse stadsaal, wat ‘n nasionale monument is, is totaal vernietig nadat Samwu werkers wat reeds ‘n maand lank staak, die gebou aan die brand gesteek het. Nadat die barbaarse…

Plaasbesetters in Oos-Kaap gearresteer

‘n Groep mense wat beweer dat ‘n gronddispuut van solank terug as 1976 onopgelos is, het reg in eie hande geneem en die plaas Primgradia tussen Queenstown en Tarkastad in…

Munisipaliteite in haglike toestand

Die meeste munisipaliteite se bestuur is in so ‘n haglike toestand, dat Kimi Makwetu, die ouditeur-generaal (OG), hulle nie ‘n skoon ouditverslag kon gee nie. Alhoewel die meeste skoon ouditverslae…

Boeremag veroordeeldes dien appèl in na Hoofregter

Van die veroordeeldes in die sogenaamde Boeremag-saak het ‘n petisie tot die hoofregter en die Grondwetlike Hof gemaak waarin hulle aanvoer dat die regstelsel tans hulle die geleentheid tot appèl…

SA ekonomie nou piramideskema

Meer mense in Suid-Afrika kry nou maatskaplike toelaes as wat daar mense is wat in die ekonomie werksaam is. Dit blyk uit ‘n verslag van die Instituut vir Rasse-aangeleenthede (IRA)….

Verkenners van Natal hou ‘n opedag

Op Saterdag 24 Junie hou die Verkenners van Natal ‘n opedag op ‘n plaas 22 km vanaf Utrecht op die R34 na Volksrust. Die afdraai is in ‘n Suidelike rigting…

Musk mik na Sjina

Elon Musk, die eienaar van die Tesla motorvervaardigers en bekende ruimte tegnoloog, het blykbaar sy visier op Sjina om die Tesla e-motors daar te vervaardig. Die Tesla maatskappy is volgens…

Versameling Nazi-artikels gevind

Die polisie in Argentinië het afgekom op 75 Nazi artikels wat deur ’n versamelaar in sy woning naby Buenos Aires in bewaring gehou is Die versameling word gesien as ’n…

VSA Republikeine wen tussenverkiesings

Die Republikeinse kandidaat, Karen Handel, het met 85% van die stemme getel, die tussenverkiesing in die Amerikaanse deelstaat Georgia gemaklik gewen. Voorlopige syfers toon dat sy minstens 53% van die…

Belgiese politiek in harwar

Die krisis in die Belgiese politiek spruit voort uit die getwis en gevegte tussen die Franstalige deel van België wat die ordelike voortgang in die Brussel regering bedreig. Die Vlaamse…

Twee Franse ministers moes bedank

Die Franse minister van justisie, en koalisievennoot van president Emmanuel Macron, moes die eerbare weg volg en sy bedanking inhandig. Minister Francois Bayrou het sy ontslag geneem nadat bekend geword…

Wêreld Nuusflitse – 22 Junie

Frankryk Ondersoek word gedoen na die Franse president, Emmanuel Macron, wat etlike jare gelede as minister van ekonomiese sake in die Sosialiste regering, meer as 380 000 euro spandeer het…

Nuwe deurbraak teen kanker

Wetenskaplikes in Brittanje het ’n eenvoudige “drie-in-een” bloedtoets ontwikkel wat glo die behandeling teen prostaatkanker kan verander en bespoedig wat tot algehele herstel kan lei. Die nuwe toets wat ontwikkel…

Op die volksakker – Is swart mense dan oneerlik?

Minister Zwane is die nuutste lid van die “… omdat ek swart is …” koor. Dit is nou daardie groep hooggeplaaste kaders wat uitgevang is in blatante korrupsie, nepotisme en…

Ekonomiese aanduiders : 21 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.08 ( R12.98) Rand / euro  R14.55 ( R14.47) Rand / Britse pond R16.48 ( R16.49) Brent Ruolieprys per vat $45.95 ( $46.99) Goud per fyn-ons…

Minister glo geteiken oor hy swart is

Minerale bronne minister Mosebenzi Zwane sê die Gupta e-posse wat hom impliseer is leuens en hy word geteiken net omdat hy swart is. Hy het ook nog nooit een van…

Treindrywers boikot Metrospoor lyn

Treindrywers van die vakverbond Untu gaan nie langer op die berugte sentrale spoorlyn tussen Langa en Kaapstad werk nie weens die gevare wat dit vir hulle inhou. Besighede in die…

Staat het dalk self voordeel getrek uit swakker rand en markte

Die druk van die Openbare Beskermer (OB) en die minister van mineralebronne se uitsprake veroorsaak dat die Rand en die aandelemarkte afgedruk word en dit laat die vraag ontstaan of…

Niehaus nou op MK se UK

Die byna vergete en verlinkse Carl Niehaus is verlede week verkies op die ANC se uMkhonto we Sizwe Militêre Veterane Vereniging (MKMVA) en nogal as lid van die Nasionale Uitvoerende…

OB aanbevelings dalk net ‘n weerligafleier

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se aanbevelings oor Absa se reddingsboei en die Reserwebank se mandaat wat verander moet word, het wye kritiek uitgelok. Tito Mboweni, vorige Reserwebank goewerneur, het…

Konferensie afgestel ter elfder ure: R2 milj vermors

Die Durbanse munisipaliteit het ‘n konferensie afgestel wat Maandag en Dinsdag sou plaasvind. Die koste vir die konferensie beloop R2,1 miljoen rand en volgens die munisipale bestuurder kan meeste of…

Parlement roep Gigaba op

Lede van politieke partye wil die minister van finansies, Malusi Gigaba, oproep om in die parlement verantwoording te doen rondom die naturalisasie van die Guptas. Intussen het die direkteur-generaal van…

Europese aanslag teen nasionalisme

Gedurende die afgelope twee jaar het nasionalistiese bewegings en politieke partye sterk opgang gemaak in Europa, en die oorwinning van president Donald Trump van Amerika, het die momentum verder laat…

Waarom word Hillary nie ondersoek?

President Donald Trump van Amerika het op die sosiale netwerk gevra waarom word Hillary Clinton nie ondersoek weens moontlike verbintenisse met Rusland nie. Hy sê dit is vreemd dat hy,…

Amazon koop supermark vir miljarde doller

Die Webwerf winkel van Amazon sal eersdaags ’n reuse verandering ondergaan wanneer die “winkel” ’n werklike winkel word, veral noudat hy die supermark groep Whole Foods Market vir 13,7 miljard…

Londen: Grenfell bewoners kry regeringshulp

Die inwoners van die reuse Grenfell-woonstelle in die Britse hoofstad Londen, wat deur ’n brand vernietig is, sal ook finansiële steun ontvang van die regering van premier Theresa May. Die…

VSA student Warmbier oorlede

Die Amerikaanse student, Otto Warmbier, wat onlangs vrygelaat is uit die tronk in Noord-Korea, en in ’n bedenklike toestand na Amerika gebring is, is oorlede. Warmbier was gevonnis om 15…

Russe wil VSA vegvliegtuie afskiet

Enkele dae nadat Amerika ’n Siriese vliegtuig afgeskiet het wat bomme op die VSA basis in die oorloggeteisterde Sirië gegooi het, het die Russiese president gewaarsku dat Amerikaanse vegvliegtuie afgeskiet…

Aardbewoners is nie alleen nie

Ruimtenavorsers het nog 219 nuwe planete ontdek wat buite die sonnestelsel is, en die groeiende aantal “onbekende planete” laat wetenskaplikes se nuuskierigheid toeneem. Die wetenskaplikes het met die Kepler Ruimteteleskoop…

Ekonomiese aanduiders : 20 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.98 ( R12.81) Rand / euro  R14.47 ( R14.34) Rand / Britse pond R16.49 ( R16.33) Brent Ruolieprys per vat $46.99 ( $47.27) Goud per fyn-ons…

Die Vryburger hou veiling vir uitbreiding

Die Vryburger se bestuur beplan verdere uitbreidings en verbeterings aan Die Vryburger, en gaan met die oog daarop ‘n veiling hou om fondse vir die nuwe projekte te bekom. Op…

Brandstof verlaging in Julie?

Na die verlaging van brandstofpryse in Junie, kan motoriste dalk ‘n verdere bonus kry op 5 Julie. Die Departement van Energie voorspel ‘n verlaging van 60 sent en 59 sent…

Roomse biskoppe vra Zuma moet bedank

Die Rooms Katolieke biskoppe van SA het ‘n beroep gedoen op alle persone wat betrokke mag wees by die Guptas se staatskaping om te bedank. Hul het hul skok uitgespreek…

Groot bohaai oor trein vandale

Die vakverbond Untu (United National Transport Union), het in ‘n verklaring gesê dat persone wat die vervoer infrastruktuur beskadig, lewenslank tronk toe moet gaan. Intussen het Metrospoor bevestig dat meer…

SAL baas voor Maatskappye tribunaal

‘n Maatskappye tribunaal is besig om te bepaal of Dudu Myeni as direkteur van die raad van SAL, onverantwoordelik opgetree het in haar bestuur van SAL. SAL het in haar…

Askies ons is te wit

Die versekeringsmaatskappy OUTsurance moes vinnig terugkrabbel na hul vadersdag video waarin net een “pa” swart was. Groot verskoning is gevra teenoor die res van die land se demografiese bevolking omdat…

VSA stel strenger maatreëls in teen Kuba

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het nuwe stappe aangekondig om bepaalde beperkinge in te stel met betrekking tot reise na en van Kuba, asook sekere beperkinge oor handel met die…

Russiese ondersoek: Advokaat moet antwoorde gee

Die Amerikaanse visepresident, Mike Pence, het sy persoonlike advokaat en regsverteenwoordiger gevra om antwoorde te verstrek op die vrae wat deur die spesiale aanklaer, Robert Mueller, gevra kan word. Die…

VSA Senaat wil Russe-sanksies verskerp

Die Amerikaanse Senaat het voorstelle ontvang om die sanksies teen Rusland en Iran verder te verskerp, wat skerp kritiek ontlok het van Duitsland en Oostenryk wat meen die VSA doen…

Poetin bied asiel aan Comey

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het die afgedankte FBI-direkteur, James Comey, verseker dat Rusland aan hom asiel sal verleen as hy vervolging in die gesig staar. Rusland was een van…

VSA skiet Siriese vliegtuig af

’n Vegvliegtuig van die Amerikaanse lugmag het ’n vliegtuig van die Siriese weermag afgeskiet in die suidelike Raqqa gebied. ’n Woordvoerder in Washington het bevestig dat ’n Siriese vliegtuig bomme…

Nog ’n terreuraanslag tref Brittanje

Vir ’n tweede keer binne enkele weke het ’n afleweringsvoertuig tussen ’n klomp voetgangers in Londen ingeploeg en minstens een persoon is gedood. Die Britse polisie sê meer as tien…

Wêreld Nuusflitse – 20 Junie

Brittanje Die dodetal weens die brand van die woonstelgebou in Londen, het reeds tot 80 verhoog en kommer bestaan dat dit uiteindelik tot 100 kan styg.,   Frankryk Die pas…

rolex replicas for sale