ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: June 2017

Hof swig voor Trump se druk

Dit blyk asof die Amerikaanse regters swig voor die argumente van president Donald Trump oor die sogenaamde “reisverbod” wat bedoel is om terrorisme te bestry in die Verenigde State. Die…

Toenemende verset teen Europese Unie

Byna 6 uit elke 10 kiesers in België het ’n negatiewe mening oor die Europese Unie, wat volgens opnames ’n aanduiding is dat die liggaam se ingesteldheid drasties moet verander…

Ekonomiese aanduiders : 27 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.86 ( R12.91) Rand / euro  R14.39 ( R14.44) Rand / Britse pond R16.33 ( R16.41) Brent Ruolieprys per vat $45.97 ( $46.12) Goud per fyn-ons…

Hoenderboere weer hard getref

Die pluimveebedryf word tans weer bedreig nadat daar op twee hoenderplase voëlgriep aangemeld is. Dit volg nadat die pluimveebedryf reeds ernstige terugslae beleef het nadat die regering nie behoorlike beheer…

Afrikaners hét koopkrag: Spur vra verskoning

Afrikaners het steeds koopkrag wat noodsaaklik is vir besighede om voort te bestaan, al probeer hulle ter wille van politieke korrektheid vry na die mindere koopkrag van ander groepe. Dit…

Geesdrif vir Die Vryburger veiling

Kort nadat Die Vryburger verlede week planne vir sy veiling op 5 Augustus in Pretoria bekend gemaak het, het mense al kontak gemaak met aanbiedinge van interessante goedere wat hulle…

Onluste duur wyd voort

Die land word toenemend lamgelê deur sogenaamde protesoptogte, wat dan egter gewelddadig word en waartydens groot skade aangerig word en dienslewering tot stilstand kom. In Vanderbijlpark het sodanige onluste daartoe…

Wes-Kaapse ANC in moeilikheid

Die Wes-Kaapse ANC het ‘n verdere terugslag beleef toe hulle grootste streek ontbind het. Die Dullah Omar streek wat Kaapstad insluit, is amptelik ontbind as gevolg van interne woelinge. Die…

Damme se watervlakke goed in noorde

Die stand van water in die belangrikste opgaardamme van die land, lyk belowend in die noordelike dele, maar die Wes-Kaap se watervoorraad bly steeds kommerwekkend. Die Vaaldam is steeds op…

Internasionale optrede in Venezuela bepleit

’n Senior Amerikaanse regeringsbeampte het Venezuela beskuldig daarvan dat die land se regering die “demokrasie” in hulle land verwring wat die politieke spanning in die land tot gevaarlike hoogtes dryf….

Miljoene mense aan dwelms verslaaf

Volgens die jongste skattings is daar meer as 30 miljoen mense regoor die wêreld wat verslaaf is aan dwelmmiddels soos kokaïen. Volgens die opnames wat gedoen is, sterf daar jaarliks…

VSA vervolg vyf VW hoofde

Die Amerikaanse vervolgingsgesag het ‘n internasionale arrestasie bevel uitgereik waarin minstens vyf voormalige bestuurshoofde van Volkswagen vervolg word vir hulle aandeel in die dieselskandaal. Die Duitse owerheid het egter geweier…

President Macron nie oral gewild

Minstens twee lande se politieke leiers het duidelik hulle ontevredenheid met die nuutverkose Franse president te kenne gegee. Die regering van Pole, asook die konserwatiewe regering van Hongarye het skerp…

Plesier boot sink, talle verdrink

In een van Columbië se gewildste vakansieoorde het ’n plesierboot op die meer van El Penol de Guatapé, onverwags begin sink, wat die passasiers na die boonste dek laat beweeg…

Wilders wys uitnodiging van die hand

Die Nederlandse politici is klaarblyklik in ’n drukgang om ’n kabinet saam te stel, en het nou van ’n buitestander gebruik gemaak om die partye byeen te kry in ’n…

Premier May finaliseer DUP akkoord

Die Britse eerste minister het die afgelope naweek ’n finale ooreenkoms van steun met die Noord-Ierse Demokratiese Unioniste Party (DUP) bereik. Die premier het in haar verklaring aan die media…

Apartheid keer aardverwarming

U artikel oor Antarktika wat besig is om te smelt, het skielik die lig by my laat opgaan: aardverwarming is as gevolg van apartheid! Darem eienaardig hoe hierdie eenvoudige feit…

Aspidistra elatior / Potysterplant

Aspidistra is ‘n baie bekende plant en word ook nog so mooi as die “potysterplant” beskryf. Dit is in die familie Asparagaceae en is ‘n perfekte keuse om in diep…

Maak self tamatieblatjang

Dalk is tuisgekookte tamatieblatjang net die regte ding saam met gebraaide wors.   Bestanddele: 1,5 kg tamaties, gewas en fyngekap 400 gr uie, fyngekap 500 ml appelasyn 500 ml suiker…

Motorrubriek – Toyota Corolla 1.4 D- 4D

  Die Toyota Corolla is seker en van die bekendste en gewildste Japannese produkte in die motormark. Die 11de generasie E170 maak in sommige gevalle nog gebruik van 1980 tegnologie….

Vreugde in oorvloed

  En julle, kinders van Sion, juig en wees bly in die HERE julle God, want Hy gee julle die leraar tot geregtigheid en laat op julle neerdaal die reën,…

Openbare uitsaaier verdraai feite

Twee mans wat beskuldig word op die moord van ‘n tiener nadat dié van ‘n bakkie in Coligny afgespring of afgeval het, verskyn weer vandag in die hof. Verskeie lesers…

Kaap van Ontwrigtings

Kort nadat die Kaap van Storms te kampe gehad het met onstuimige natuurverskynsels, het hulle toenemend te make met onstuimige politieke en arbeidsverskynsels. Die naweek is ‘n bus van die…

Gupta PI Onbeperk

Die Gupta-ryk spog selfs met ‘n private ondersoekdiens waardeur hulle op hulle opponente kan spioeneer. Dit het ook geblyk uit die gelekte e-posse.  Van die mense waarop hulle gespioeneer het,…

Hlaudi vir President

Die pas afgedankte SABC-hoof, Hlaudi Motsoeneng, het ten spyte van se vernederende afdanking, nie self enige nederigheid oorgehou nie. Die naweek was hy by ene pastoor Paseka “Mboro” Motsoenengs se…

Oproep op jong swartes om militêr opgelei te word

Die Natalse voorsitter van MK se veteranebeweging, Themba Mavundla,  het ‘n oproep op jong swartes gedoen om aan te meld vir militêre opleiding om voor te vberei vir die verwagte…

As hulle werk sal ons hulle vat – landbou

Landbou sal graag Suid Afrikaners in diens neem wat uitsette lewer vergelykbaar met die van buitelandse werkers. Dit is die standpunt van die georganiseerde landbou in Noord-Transvaal. Die Limpopo Landbou…

Bruce Fordyce beroof

Selfs bekendes word nie gespaar om deel te word van die misdaadstatistiek van die land nie. Die Comrades legende, Bruce Fordyce, is verlede Vrydag beroof van sy hardloopskoene en horlosie…

Waarnemende Misdaadhoof se verlede haal hom in

Die nuutaangestelde waarnemende hoof van die polisie se Misdaad Intelligensie Eenheid, Pat Mokushane, het ‘n kriminele rekord en hy bestuur na bewering sy privaat maatskappye vanuit sy kantoor, skynbaar sonder…

ACSA HUB in die moeilikheid

Die hoofde van staatsentiteite wat hul skuldig maak aan wanbestuur brei daagliks uit. Die jongste wie se naam in die verband genoem word, is die hoofuitvoerende beampte van die lughawensmaatskappy…

Uitlanders mag SA nie beroof nie

In ‘n media onderhoud het die adjunkpresident van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa, gesê dat uitlanders nie toegelaat mag word om die land te beroof nie. Ook oor staatskaping het hy homself…

Ekonomiese aanduiders : 26 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.91 ( R12.97) Rand / euro  R14.44 ( R14.47) Rand / Britse pond R16.41 ( R16.43) Brent Ruolieprys per vat $46.12 ( $45.38) Goud per fyn-ons…

Duitsland spioeneer op Wit Huis

Pas vrygestelde dokumente dui daarop dat Duitsland se intelligensie agentskappe gespioeneer het op die Amerikaanse Wit Huis. Gedurende 2015 het die spioenasie personeel reeds vir etlike jare op Duitse bondgenote…

VSA diplomaat smous inligting aan Sjina

’n Voormalige beampte in die diplomatieke diens van Amerika het hoogs geheime en geklassifiseerde inligting verkoop aan ’n Sjinese intelligensie agentskap vir sowat $16 500. Kevin Patrick Mallory het die…

Na 100 dae nog geen Nederlandse kabinet

Die eerste 100 dae is verby nadat Nederlanders by die stembus was, en steeds het die land nie ’n kabinet saamgestel nie. Nederland het na die stembus gegaan om verteenwoordigers…

Brexit onderhandelings vorder nie

Die Britse eerste minister, Theresa May, se voorlegging aan die Europese Unie bevat onder meer regte wat gebied sal word aan Europa se burgers wat na Brexit afgehandel is, sal…

Europa wil immigrante na Afrika stuur

Europese regeringsleiers wil vir ekonomiese redes die onwettige immigrante in Europa vinniger terugstuur na Afrikalande deur meer lande van Afrika as sogenaamde “veilige lande” te verklaar. Die Duitse regering het…

Poetin se opponent word uitgeskakel

Die Russiese  opposisieleier, Aleksej Navalny, mag nie aan die Russiese presidentsverkiesing van 2018 deelneem nie. Die inligting is die afgelope naweek amptelik vrygestel deur die Sentrale Kieskommissie van Rusland. Die…

VSA weskus oorstroom met skulpdiertjies

Aan die weskus van die verenigde State van Amerika het ’n onbekende natuurverskynsel talle wetenskaplikes die kop laat krap toe miljarde klein skulpdiertjies, wat ook as ’n mossel bekend is,…

Saoedi stel ultimatum aan Qatar

Saoedi-Arabië en verskeie ander Arabiese lande in die Midde-Ooste  wat hulle band met Qatar verbreek het, het die afgelope naweek ’n lys van vereistes opgestel wat Qatar moet nakom. Die…

Wêreld Nuusflitse – 26 Junie

Brittanje Minstens nog vyf blokke woonstelle in Londen voldoen nie aan regulasie vereistes van materiaal wat gebruik is nie en word ontruim sodat die nodige opgradering gedoen kan word om…

Versiendheid

‘n Groot staatsman se eerlikheid en versiendheid word dikwels eers na ‘n lang tyd besef. In dr H F Verwoerd se geval is die waarheid opgesluit in sy eie woorde…

(Mis)leierskap stryd SA-2018 in perspektief

Ten spyte van grootskaalse ‘leierskap’-tekortkominge wat besig is om die ANC in faksies te verdeel, sal dit mense loon om nugter na die politieke leierskapstoneel in SA te kyk. Die…

Ekonomiese aanduiders : 23 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.97 ( R13.05) Rand / euro  R14.47 ( R14.57) Rand / Britse pond R16.43 ( R16.50) Brent Ruolieprys per vat $45.38 ( $44.77) Goud per fyn-ons…

Geheime wantrouestemming geen gegewe

Daar is nie regtig hoop dat ‘n geheime stemming vir die mosie van wantroue teen pres Jacob Zuma wel gaan plaasvind na die Grondwetlike Hof se uitspraak nie. Die Grondwetlike…

Lykskouings deur skoonmakers en drywers

Die voortslepende staking by staatslykshuise in Pretoria en Johannesburg het ‘n nuwe wending geneem met bewerings dat skoonmakers en voertuigbestuurders reeds vir tien jaar lank nadoodse ondersoeke doen. ‘n “Briesende”…

Swart teen swart oorlog

Swart op swart geweld het in Mamelodi uitgebreek tussen inwoners van die meer gevestigde deel van  Mamelodi en inwoners van ‘n aangrensende plakkerskamp. Die twee woonbuurte het in ‘n oorlogsituasie…

SAMWU strafregtelik aangekla

Nadat die Bloemfonteinse stadsaal afgebrand is deur lede van die munisipale werkersvakbond, SAMWU, het die polisie skynbaar drie persone gearresteer en aangekla vir opsetlike saakbeskadiging. Later is veertien ander individue…

Tenderbedrog in Durban

Bykans 400 verskaffers aan die Durbanse Stadsraad het vals tenders ingedien in die proses om kontrakte te verkry. Die ander metrorade het tussen 60 en 80 sodanige aansoeke ontvang en…

Kruip Absa net by sekeres?

Absa Bank het R12 miljoen geskenk aan die Universiteit van die Wes Kaap vir die finansiële hulp aan die sogenaamde middelgroep wat nie staatshulp ontvang nie. Dit beteken dat 750…

rolex replicas for sale