Korrupsiesake eindig in pleit ooreenkomste

Die Staande Komitee oor Openbare  Rekeninge (Scopa), het hul skok uitgespreek oor 41 korrupsiesake wat geëindig het in pleitooreenkomste en verminderde vonnisse.

Sake wat ondersoek was se geldwaarde het gewissel tussen R5 en R89 miljoen en twee sake waar meer as R1 miljard ter sprake was.

In 42 sake was daar 29 skuldigbevindings en 12 pleitooreenkomste maar meeste het geëindig met ‘n opgeskorte 5 jaar tronkstraf.

Lede van die Scopa sien dit as slegs ‘n tik oor die vingers van die oortreders.

Die vraag word dus gevra wie beskerm wie in al die gevalle.