Gupta noem wag “bobbejaan”

In ‘n e-pos wat gelek is word beweer dat Tony Gupta in 2012  sekuriteitswagte van die G4S groep “bobbejane” genoem het nadat hulle versuim het om aan ‘n oproep gehoor te gee in die Saxonworld kompleks.

Daar word nou afgewag of hy ook van rassisme en haatspraak aangekla gaan word oor dié opmerking.