ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 30, 2017

ʼn Geloofsoorwinning oor sinkretisme in perspektief

In ʼn duidelike uitspraak het die hooggeregshof Christene die stryd aangesê. Of eintlik moet ons met onderskeiding vermeld dat lou Christene, wat hulle in desperaatheid tot ʼn wêreldse hof gewend…

Ekonomiese aanduiders : 30 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.99 ( R12.91) Rand / euro  R14.86 ( R14.70) Rand / Britse pond R16.87 ( R16.67) Brent Ruolieprys per vat $47.74 ( $47.48) Goud per fyn-ons…

Christene moet skoolfondse weerhou

Christene met kinders in staatskole, moet oorreed word om te weier om skoolgeld te betaal. Die oproep kom van die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, na aanleiding van…

BFLF rand joernaliste aan

Die radikale Guptagesinde splintergroep, Black First Land First, het verskeie joernaliste aangerand omdat hulle nie gehou het van wat die joernaliste oor hulle geskryf het nie. Peter Bruce, groepsredakteur van…

Afrikatale vanaf 2018 by alle skole verpligtend

Aanvanklik is besluit dat alle skole vanaf 2020 Afrikatale vanaf graad 1 sal moet aanbied, maar dit is nou vervroeg na 2018. Die departement van onderwys sê daar is nog…

DA mors geld op Mandela-beeld

Ten spyte daarvan dat die meerderheid mense wat aan die openbare deelname proses daarteen gekant was, gaan die DA-beheerde stadsraad van Kaapstad voort met die oprig van ‘n duus standbeeld…

Een van vervolgde SAUK 8 sterf

Die 32-jarige Suna Venter is dood in haar woonstel in Johannesburg aangetref. Sy het sedert verlede jaar veral bekendheid verwerf nadat sy opgestaan het teen die SAUK bestuur se omstrede…

Jan van Vreden oorlede

‘n Bekende in joernalistieke kringe, mnr. Jan van Vreden, is die week in die ouderdom van 83 jaar oorlede. Hy is aan hartversaking by die Drie-Riviere-Aftree-oord oorlede. Hy het vir…

Volksraad gee wyd terugvoer, wag mosies in

Nadat die Boere-Afrikanervolksraad reeds verslagvergaderings gehou het op Paardekraal en Orania, word nog ‘n reeks vergaderings oor die land behou binne die volgende weke. Die doel is aan die een…

Rassistiese Verkeersbeamptes verneder vrou voor kinders

In wat as ‘n rassevoorval beskryf kan word, het ‘n vroulike swart verkeersbeampte van Bloemfontein, mev Sharine Barnard deur die gesig geklap voor haar kinders. Mev. Barnard se bestuurderslisensie het…

SAL se Myeni kry geld-klap

Die maatskappye tribunaal het ‘n aansoek van SAL se voorsitter, Dudu Myeni, van die hand gewys waarin sy versoek het dat haar naam oftewel haar rekord by CIPC (Companies and…

Advokaat Budlender trap op tone

In die soveelste verslag oor staatskaping het adv. Geoff Budlender skynbaar tot so ‘n mate op tone getrap, dat ontstoke onlusmakers hom by sy woning voorgelê het omdat sy verslag…

Nasionalisme nie gedemp met ekonomie

Nasionalistiese politieke partye in Europa se groei sal nie gestuit word met ekonomiese groei in Europese lande nie, aldus die uitspraak van leiers van die Europese Unie. Volkseie identiteit en…

Trump aanvaar Franse uitnodiging

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het ’n uitnodiging van die Franse president, Emmanuel Macron, aanvaar om Frankryk se Nasionale dag se feesvieringe by te woon. Die fees wat op 14…

Merkel slyp haar mes vir Trump

Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland het blykbaar haar mes geslyp om president Donald Trump te slag tydens die G20 beraad wat volgende week begin. Merkel het sterk beswaar gemaak oor…

Brexit veroorsaak EU finansiële tekort

Die kommissaris van die Europese Unie, Günter Oettinger, sê in ’n verklaring dat die organisasie na die jaar 2020 ’n finansiële tekort sal ondervind in sy begroting. Oettinger sê die…

Noord-Korea waarsku die wêreld

Die verteenwoordiger van Noord-Korea in die Verenigde Nasies, het gewaarsku dat Pyongyang sal voortgaan met sy kernwapen ontwikkelingsprogram waarmee die land besig is. Hy sê die regering van Noord-Korea gaan…

Wêreld Nuusflitse – 30 Junie

Nederland Die outoriteite in Nederland het die land se spoorwegdiens met sowat 40 miljard euro beboet weens beweerde magsmisbruik.   Vlaandere Die owerheid in Vlaandere het ’n verbod geplaas op…