ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 29, 2017

Op die volksakker – Alle paaie lei na Londen

Ten minste alle anti-Afrikaner paaie. Terwyl die mense ten einde laaste ontwaak uit hul kollektiewe sluimering en besef dat die ANC-ringkoppe sedert 1994 bloot alles plunderbaar vir hulleself en hul…

Ekonomiese aanduiders : 29 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.91 ( R13.00) Rand / euro  R14.70 ( R14.74) Rand / Britse pond R16.67 ( R16.62) Brent Ruolieprys per vat $47.48 ( $46.66) Goud per fyn-ons…

Mafikeng vuilste stad in die land

Die hoofstad van die Noordwes is die vuilste hoofstad in die land, het Hannes Schutte, VF Plus-LPW in die Noordwes wetgewer gesê na die wetgewer se openbare rekeninge-komitee saam met…

Apartheidstronke was beter

‘n Parlementêre span wat die Johannesburgse tronk, bekend as Sun City, besoek het, moes tot hulle ontnugtering hoor dat die tronk beter was in die apartheidstyd as nou. ‘n Gevangene…

Wetstoepasser vermoor

‘n Veiligheidswag wat passasiers moet beskerm op treine, is in Soweto deur passasiers vermoor. Die voorval het op die Nancefield stasie plaasgevind. ‘n Tweede sekuriteitswag is in ‘n ernstige toestand…

Joe Slovo brand ook

Nog ‘n gemeenskapsaal het in vlamme opgegaan nadat protesteerders die grens van barbaarsheid oorgesteek het en die saal aan die brand gesteek het. Nadat Bloemfontein se stadsaal verlede week verwoes…

UNPO gaan ANC-vergrype ondersoek

Die internasionale organisasie vir die beskerming van minderhede, UNPO (Unrepresented Nations and Peoples Organization) het ʼn mosie van die VF Plus aanvaar om ondersoek te laat doen na onder meer…

Polisieman vas oor renosterstropery

Nog ‘n geval waar ‘n wetstoepasser ‘n wetsoortreder geword het, het in Natal voorgekom. ‘n Polisiekonstabel is saam met ‘n medepligtige gearresteer en voor die hof gebring op klagtes wat…

Christelike skole gaan geteiken word

Elke skool met ‘n Christelike etos gaan nou aangevat word, en elke skool sal nou die “wet reg moet toepas”. Die dreigement kom van Hans Pietersen, voorsitter van die Organisasie…

Iets stink by die Departement van Water en Sanitasie

Die Nasionale Tesourie het in ‘n verslag aan die parlement se portefeuljekomitee gemeld dat daar ‘n wanbalans bestaan tussen hoe die Departement van Water en Sanitasie hul begroting beplan en…

SA Geestesgesondheidsorg by afgrond

SASOP (die SA Vereniging vir Psigiaters) het in ‘n verklaring verklaar dat die psigiatriese struktuur in Suid-Afrika besig is om in duie te stort. Die gemors met die Esidimeni hospitaal…

Outa vang die hoofman uit

Nog ‘n verslag oor staatskaping het die lig gesien, hierdie keer deur die burgerlike organisasie Outa. Outa het ‘n volledige dossier oor hulle ondersoek na staatskaping aan die Speaker van…

Kuberkrakers vinnig geflous

’n Entstof teen die rekenaarvirus is blitsvinnig ontwikkel wat die jongste aanval wat wêreldwyd ondervind word, die nek in slaan. Alhoewel daar nog nie sagteware is met ’n “Kill” skakelaar…

Rio-karnaval dalk gekanselleer

Enige persoon wat van Rio de Janeiro praat, dink gewoonlik ook aan die wonderlike karnaval wat jaarliks in die Brasiliaanse stad gehou word en derduisende mense regoor die wêreld daarheen…

VSA wil Qatar beskerm teen isolasie

Die Verenigde State van Amerika probeer steeds om die konflik tussen die Saoedi-Arabiese koalisie en die regering van Qatar uit die weg te ruim. Amerika is van mening dat die…

President Trump vervang ObamaCare

Wat in Amerika bekendstaan as die “Versorging wet” gaan binnekort deur die Senaat verander word wat die omstrede ObamaCare sal beëindig om vervang te word met ’n nuwe wet. Volgens…

Onrus in Venezuela styg tot nuwe vlak

Die onrus in die Suid-Amerikaanse staat Venezuela het tot ’n nuwe vlak gestyg toe plofstof gebruik is om die gebou van die hoogste hof in die hoofstad te beskadig. Volgens…

Google kry mega-boete in Europa

Wat vir die Internet reus Google soos kleingeld klink, is vir die gewone man ’n mega-boete toe aangekondig is dat die instansie aangeslaan word vir 2,4 miljard euro aan boetegeld….