ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 27, 2017

Ekonomiese aanduiders : 27 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.86 ( R12.91) Rand / euro  R14.39 ( R14.44) Rand / Britse pond R16.33 ( R16.41) Brent Ruolieprys per vat $45.97 ( $46.12) Goud per fyn-ons…

Hoenderboere weer hard getref

Die pluimveebedryf word tans weer bedreig nadat daar op twee hoenderplase voëlgriep aangemeld is. Dit volg nadat die pluimveebedryf reeds ernstige terugslae beleef het nadat die regering nie behoorlike beheer…

Afrikaners hét koopkrag: Spur vra verskoning

Afrikaners het steeds koopkrag wat noodsaaklik is vir besighede om voort te bestaan, al probeer hulle ter wille van politieke korrektheid vry na die mindere koopkrag van ander groepe. Dit…

Geesdrif vir Die Vryburger veiling

Kort nadat Die Vryburger verlede week planne vir sy veiling op 5 Augustus in Pretoria bekend gemaak het, het mense al kontak gemaak met aanbiedinge van interessante goedere wat hulle…

Onluste duur wyd voort

Die land word toenemend lamgelê deur sogenaamde protesoptogte, wat dan egter gewelddadig word en waartydens groot skade aangerig word en dienslewering tot stilstand kom. In Vanderbijlpark het sodanige onluste daartoe…

Wes-Kaapse ANC in moeilikheid

Die Wes-Kaapse ANC het ‘n verdere terugslag beleef toe hulle grootste streek ontbind het. Die Dullah Omar streek wat Kaapstad insluit, is amptelik ontbind as gevolg van interne woelinge. Die…

Damme se watervlakke goed in noorde

Die stand van water in die belangrikste opgaardamme van die land, lyk belowend in die noordelike dele, maar die Wes-Kaap se watervoorraad bly steeds kommerwekkend. Die Vaaldam is steeds op…

Internasionale optrede in Venezuela bepleit

’n Senior Amerikaanse regeringsbeampte het Venezuela beskuldig daarvan dat die land se regering die “demokrasie” in hulle land verwring wat die politieke spanning in die land tot gevaarlike hoogtes dryf….

Miljoene mense aan dwelms verslaaf

Volgens die jongste skattings is daar meer as 30 miljoen mense regoor die wêreld wat verslaaf is aan dwelmmiddels soos kokaïen. Volgens die opnames wat gedoen is, sterf daar jaarliks…

VSA vervolg vyf VW hoofde

Die Amerikaanse vervolgingsgesag het ‘n internasionale arrestasie bevel uitgereik waarin minstens vyf voormalige bestuurshoofde van Volkswagen vervolg word vir hulle aandeel in die dieselskandaal. Die Duitse owerheid het egter geweier…

President Macron nie oral gewild

Minstens twee lande se politieke leiers het duidelik hulle ontevredenheid met die nuutverkose Franse president te kenne gegee. Die regering van Pole, asook die konserwatiewe regering van Hongarye het skerp…

Plesier boot sink, talle verdrink

In een van Columbië se gewildste vakansieoorde het ’n plesierboot op die meer van El Penol de Guatapé, onverwags begin sink, wat die passasiers na die boonste dek laat beweeg…

Wilders wys uitnodiging van die hand

Die Nederlandse politici is klaarblyklik in ’n drukgang om ’n kabinet saam te stel, en het nou van ’n buitestander gebruik gemaak om die partye byeen te kry in ’n…

Premier May finaliseer DUP akkoord

Die Britse eerste minister het die afgelope naweek ’n finale ooreenkoms van steun met die Noord-Ierse Demokratiese Unioniste Party (DUP) bereik. Die premier het in haar verklaring aan die media…