ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 23, 2017

Versiendheid

‘n Groot staatsman se eerlikheid en versiendheid word dikwels eers na ‘n lang tyd besef. In dr H F Verwoerd se geval is die waarheid opgesluit in sy eie woorde…

(Mis)leierskap stryd SA-2018 in perspektief

Ten spyte van grootskaalse ‘leierskap’-tekortkominge wat besig is om die ANC in faksies te verdeel, sal dit mense loon om nugter na die politieke leierskapstoneel in SA te kyk. Die…

Ekonomiese aanduiders : 23 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.97 ( R13.05) Rand / euro  R14.47 ( R14.57) Rand / Britse pond R16.43 ( R16.50) Brent Ruolieprys per vat $45.38 ( $44.77) Goud per fyn-ons…

Geheime wantrouestemming geen gegewe

Daar is nie regtig hoop dat ‘n geheime stemming vir die mosie van wantroue teen pres Jacob Zuma wel gaan plaasvind na die Grondwetlike Hof se uitspraak nie. Die Grondwetlike…

Lykskouings deur skoonmakers en drywers

Die voortslepende staking by staatslykshuise in Pretoria en Johannesburg het ‘n nuwe wending geneem met bewerings dat skoonmakers en voertuigbestuurders reeds vir tien jaar lank nadoodse ondersoeke doen. ‘n “Briesende”…

Swart teen swart oorlog

Swart op swart geweld het in Mamelodi uitgebreek tussen inwoners van die meer gevestigde deel van  Mamelodi en inwoners van ‘n aangrensende plakkerskamp. Die twee woonbuurte het in ‘n oorlogsituasie…

SAMWU strafregtelik aangekla

Nadat die Bloemfonteinse stadsaal afgebrand is deur lede van die munisipale werkersvakbond, SAMWU, het die polisie skynbaar drie persone gearresteer en aangekla vir opsetlike saakbeskadiging. Later is veertien ander individue…

Tenderbedrog in Durban

Bykans 400 verskaffers aan die Durbanse Stadsraad het vals tenders ingedien in die proses om kontrakte te verkry. Die ander metrorade het tussen 60 en 80 sodanige aansoeke ontvang en…

Kruip Absa net by sekeres?

Absa Bank het R12 miljoen geskenk aan die Universiteit van die Wes Kaap vir die finansiële hulp aan die sogenaamde middelgroep wat nie staatshulp ontvang nie. Dit beteken dat 750…

Smeltende Antarktika wek ernstige kommer

Gedurende die afgelope paar maande het ’n vreemde weerpatroon in Antarktika verskeie wetenskaplikes tot ernstige kommer gestem. Die westelike Antarktika se ys word al meer onstabiel as gevolg van merkbare…

Theresa May kry wind van voor

Dit is nie net die Brexit onderhandelinge met die Europese Unie wat die Britse eerste minister se spanningsvlakke laat styg het nie, maar ook die onderhandelings met ’n moontlike koalisievennoot…

Macron genoodsaak om kabinet te skommel

Gedurende die afgelope week het minstens vier ministers van die Franse president se kabinet hulle bedankings ingedien, en die moontlikheid dat daar nog bedankings kan kom, word nie uitgesluit nie….

Korea: VSA plaas druk op Sjina

Kort nadat president Donald Trump die Sjinese regering daarvan beskuldig het dat hulle pogings om Noord-Korea tot ander insigte te bring, het die minister van buitelandse sake Sjina versoek om…

Amerikaanse Demokrate se planne misluk

Die Demokratiese Party van Amerika se planne om president Donald Trump te ontsetel, het die een na die ander misluk, en voorspellings dui daaop dat die party se pogings nou…

Britse regering na aan DUP akkoord

Woordvoerders van die Demokratiese Unioniste Party (DUP) van Noord-Ierland is positief dat ’n finale akkoord met die Konserwatiewe Party eersdaags aangekondig sal word. Jeffrey Donaldson, ’n senior parlementslid van die…

rolex replicas for sale