ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 21, 2017

Musk mik na Sjina

Elon Musk, die eienaar van die Tesla motorvervaardigers en bekende ruimte tegnoloog, het blykbaar sy visier op Sjina om die Tesla e-motors daar te vervaardig. Die Tesla maatskappy is volgens…

Versameling Nazi-artikels gevind

Die polisie in Argentinië het afgekom op 75 Nazi artikels wat deur ’n versamelaar in sy woning naby Buenos Aires in bewaring gehou is Die versameling word gesien as ’n…

VSA Republikeine wen tussenverkiesings

Die Republikeinse kandidaat, Karen Handel, het met 85% van die stemme getel, die tussenverkiesing in die Amerikaanse deelstaat Georgia gemaklik gewen. Voorlopige syfers toon dat sy minstens 53% van die…

Belgiese politiek in harwar

Die krisis in die Belgiese politiek spruit voort uit die getwis en gevegte tussen die Franstalige deel van België wat die ordelike voortgang in die Brussel regering bedreig. Die Vlaamse…

Twee Franse ministers moes bedank

Die Franse minister van justisie, en koalisievennoot van president Emmanuel Macron, moes die eerbare weg volg en sy bedanking inhandig. Minister Francois Bayrou het sy ontslag geneem nadat bekend geword…

Wêreld Nuusflitse – 22 Junie

Frankryk Ondersoek word gedoen na die Franse president, Emmanuel Macron, wat etlike jare gelede as minister van ekonomiese sake in die Sosialiste regering, meer as 380 000 euro spandeer het…

Nuwe deurbraak teen kanker

Wetenskaplikes in Brittanje het ’n eenvoudige “drie-in-een” bloedtoets ontwikkel wat glo die behandeling teen prostaatkanker kan verander en bespoedig wat tot algehele herstel kan lei. Die nuwe toets wat ontwikkel…

Op die volksakker – Is swart mense dan oneerlik?

Minister Zwane is die nuutste lid van die “… omdat ek swart is …” koor. Dit is nou daardie groep hooggeplaaste kaders wat uitgevang is in blatante korrupsie, nepotisme en…

Ekonomiese aanduiders : 21 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.08 ( R12.98) Rand / euro  R14.55 ( R14.47) Rand / Britse pond R16.48 ( R16.49) Brent Ruolieprys per vat $45.95 ( $46.99) Goud per fyn-ons…

Minister glo geteiken oor hy swart is

Minerale bronne minister Mosebenzi Zwane sê die Gupta e-posse wat hom impliseer is leuens en hy word geteiken net omdat hy swart is. Hy het ook nog nooit een van…

Treindrywers boikot Metrospoor lyn

Treindrywers van die vakverbond Untu gaan nie langer op die berugte sentrale spoorlyn tussen Langa en Kaapstad werk nie weens die gevare wat dit vir hulle inhou. Besighede in die…

Staat het dalk self voordeel getrek uit swakker rand en markte

Die druk van die Openbare Beskermer (OB) en die minister van mineralebronne se uitsprake veroorsaak dat die Rand en die aandelemarkte afgedruk word en dit laat die vraag ontstaan of…

Niehaus nou op MK se UK

Die byna vergete en verlinkse Carl Niehaus is verlede week verkies op die ANC se uMkhonto we Sizwe Militêre Veterane Vereniging (MKMVA) en nogal as lid van die Nasionale Uitvoerende…

OB aanbevelings dalk net ‘n weerligafleier

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se aanbevelings oor Absa se reddingsboei en die Reserwebank se mandaat wat verander moet word, het wye kritiek uitgelok. Tito Mboweni, vorige Reserwebank goewerneur, het…

Konferensie afgestel ter elfder ure: R2 milj vermors

Die Durbanse munisipaliteit het ‘n konferensie afgestel wat Maandag en Dinsdag sou plaasvind. Die koste vir die konferensie beloop R2,1 miljoen rand en volgens die munisipale bestuurder kan meeste of…

Parlement roep Gigaba op

Lede van politieke partye wil die minister van finansies, Malusi Gigaba, oproep om in die parlement verantwoording te doen rondom die naturalisasie van die Guptas. Intussen het die direkteur-generaal van…

Europese aanslag teen nasionalisme

Gedurende die afgelope twee jaar het nasionalistiese bewegings en politieke partye sterk opgang gemaak in Europa, en die oorwinning van president Donald Trump van Amerika, het die momentum verder laat…

Waarom word Hillary nie ondersoek?

President Donald Trump van Amerika het op die sosiale netwerk gevra waarom word Hillary Clinton nie ondersoek weens moontlike verbintenisse met Rusland nie. Hy sê dit is vreemd dat hy,…

Amazon koop supermark vir miljarde doller

Die Webwerf winkel van Amazon sal eersdaags ’n reuse verandering ondergaan wanneer die “winkel” ’n werklike winkel word, veral noudat hy die supermark groep Whole Foods Market vir 13,7 miljard…

Londen: Grenfell bewoners kry regeringshulp

Die inwoners van die reuse Grenfell-woonstelle in die Britse hoofstad Londen, wat deur ’n brand vernietig is, sal ook finansiële steun ontvang van die regering van premier Theresa May. Die…

VSA student Warmbier oorlede

Die Amerikaanse student, Otto Warmbier, wat onlangs vrygelaat is uit die tronk in Noord-Korea, en in ’n bedenklike toestand na Amerika gebring is, is oorlede. Warmbier was gevonnis om 15…

Russe wil VSA vegvliegtuie afskiet

Enkele dae nadat Amerika ’n Siriese vliegtuig afgeskiet het wat bomme op die VSA basis in die oorloggeteisterde Sirië gegooi het, het die Russiese president gewaarsku dat Amerikaanse vegvliegtuie afgeskiet…

Aardbewoners is nie alleen nie

Ruimtenavorsers het nog 219 nuwe planete ontdek wat buite die sonnestelsel is, en die groeiende aantal “onbekende planete” laat wetenskaplikes se nuuskierigheid toeneem. Die wetenskaplikes het met die Kepler Ruimteteleskoop…