ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 20, 2017

Ekonomiese aanduiders : 20 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.98 ( R12.81) Rand / euro  R14.47 ( R14.34) Rand / Britse pond R16.49 ( R16.33) Brent Ruolieprys per vat $46.99 ( $47.27) Goud per fyn-ons…

Die Vryburger hou veiling vir uitbreiding

Die Vryburger se bestuur beplan verdere uitbreidings en verbeterings aan Die Vryburger, en gaan met die oog daarop ‘n veiling hou om fondse vir die nuwe projekte te bekom. Op…

Brandstof verlaging in Julie?

Na die verlaging van brandstofpryse in Junie, kan motoriste dalk ‘n verdere bonus kry op 5 Julie. Die Departement van Energie voorspel ‘n verlaging van 60 sent en 59 sent…

Roomse biskoppe vra Zuma moet bedank

Die Rooms Katolieke biskoppe van SA het ‘n beroep gedoen op alle persone wat betrokke mag wees by die Guptas se staatskaping om te bedank. Hul het hul skok uitgespreek…

Groot bohaai oor trein vandale

Die vakverbond Untu (United National Transport Union), het in ‘n verklaring gesê dat persone wat die vervoer infrastruktuur beskadig, lewenslank tronk toe moet gaan. Intussen het Metrospoor bevestig dat meer…

SAL baas voor Maatskappye tribunaal

‘n Maatskappye tribunaal is besig om te bepaal of Dudu Myeni as direkteur van die raad van SAL, onverantwoordelik opgetree het in haar bestuur van SAL. SAL het in haar…

Askies ons is te wit

Die versekeringsmaatskappy OUTsurance moes vinnig terugkrabbel na hul vadersdag video waarin net een “pa” swart was. Groot verskoning is gevra teenoor die res van die land se demografiese bevolking omdat…

VSA stel strenger maatreëls in teen Kuba

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het nuwe stappe aangekondig om bepaalde beperkinge in te stel met betrekking tot reise na en van Kuba, asook sekere beperkinge oor handel met die…

Russiese ondersoek: Advokaat moet antwoorde gee

Die Amerikaanse visepresident, Mike Pence, het sy persoonlike advokaat en regsverteenwoordiger gevra om antwoorde te verstrek op die vrae wat deur die spesiale aanklaer, Robert Mueller, gevra kan word. Die…

VSA Senaat wil Russe-sanksies verskerp

Die Amerikaanse Senaat het voorstelle ontvang om die sanksies teen Rusland en Iran verder te verskerp, wat skerp kritiek ontlok het van Duitsland en Oostenryk wat meen die VSA doen…

Poetin bied asiel aan Comey

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het die afgedankte FBI-direkteur, James Comey, verseker dat Rusland aan hom asiel sal verleen as hy vervolging in die gesig staar. Rusland was een van…

VSA skiet Siriese vliegtuig af

’n Vegvliegtuig van die Amerikaanse lugmag het ’n vliegtuig van die Siriese weermag afgeskiet in die suidelike Raqqa gebied. ’n Woordvoerder in Washington het bevestig dat ’n Siriese vliegtuig bomme…

Nog ’n terreuraanslag tref Brittanje

Vir ’n tweede keer binne enkele weke het ’n afleweringsvoertuig tussen ’n klomp voetgangers in Londen ingeploeg en minstens een persoon is gedood. Die Britse polisie sê meer as tien…

Wêreld Nuusflitse – 20 Junie

Brittanje Die dodetal weens die brand van die woonstelgebou in Londen, het reeds tot 80 verhoog en kommer bestaan dat dit uiteindelik tot 100 kan styg.,   Frankryk Die pas…